80 likes | 205 Views
INTERNET OORWEGINGS WAT OM INGEDAGTE TE HOU. Ontwerp deur Estie. OORWEGINGS. HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE.
E N D
INTERNET OORWEGINGSWAT OM INGEDAGTE TE HOU OntwerpdeurEstie
OORWEGINGS HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE • Jououershetjoubeloweom vir jou ’n splinternuwetafelbladrekenaar vir jouverjaarsdagtekoop! Jy is baieopgewondeoor die toegang tot die Internet watjysalhê. Noukanjy die Internet gebruik vir bronne vir al jou take watjymoetdoen! • Die vraag is: jymoetoor die tipe Internet- konneksiebesluit. • Bespreekalledingewatjysaloorweegvoordatjy op ’n geskikte Internet-konneksietipebesluit. OntwerpdeurEstie – Graad 12
MEER OORWEGINGS HIERDIE IS ’n AKTIWITEIT – 10 MINUTE • Bespreek in die klaswaarom die volgendebelangrikeoorwegings is watingedagtegehoubehoortte word: • Betroubaarheid • Spoed • Koste • Ondersteuning • Beskikbaarheid • Sagtewarelêersamepersing • Bandwydte (data oordragkoers) OntwerpdeurEstie – Graad 12
AFLAAI/OPLAAI BANDWYDTE(DOWNSTREAM/UPSTREAMBANDWIDTH JOU ONDERWYSER SAL DIT AAN JOU VERDUIDELIK • AFLAAI (DOWNSTREAM) BANDWYDTE • Spoedwaarteenrekenaarinligting van Internet ontvang. • Hoëraflaaibandwydte – webblaaievinnigervertoon, musiekaflaai. • Aflaaibandwydte is die maksimumspoed van die Internet afnajourekenaar. • OPLAAI (UPSTREAM) BANDWYDTE • Hoeveelheid data watrekenaarna Internet kanstuur. • Baiebelangrik vir aanlyn-speletjies. • Belangrikomgrootlêerstestuur. • Oplaaibandwydte is die maksimumspoed van jourekenaarafna die Internet. OntwerpdeurEstie – Graad 12
HET JY GEWEET? JOU ONDERWYSER SAL DIT VIR JOU VERDUIDELIK • INTRANET is: • Lokale-area netwerk van rekenaars. • Beskikbaaraanwerkgewers van instellings en regeringsdepartemente. • INTERNET is: • Internasionalenetwerk van rekenaars. • WAN of LAN. • Aanenigiemand in wêreldbeskikbaar. • EXTRANET is: • ’n Privaatnetwerk. • Deelinligting met verskaffers, smouse, vennote, kliënte of anderbesighede. • Vereissekuriteit en privaatheid. OntwerpdeurEstie – Graad 12
HET JY GEWEET? JOU ONDERWYSER SAL DIT VIR JOU VERDUIDELIK • ’n WI-FIWARMKOL(HOT SPOT) IS • ’n PlekwatkoordloseInternetkonneksie vir draagbarerekenaargebruikersbiedindiendraagbarerekenaar met WI-FI toegerus is. • Die koordlose LAN-konneksieword deur ’n koordloseroeteerdervoorsien. • Die roeteerderdra data tussengebruikers se rekenaars en bedieners op die Internet oor. • WARMKOLLE WORD GEBRUIK • op lughawens, • in hotelle, • koffiekroeë, • anderpubliekeplekke. OntwerpdeurEstie – Graad 12
WARMKOL ILLUSTRASIE JOU ONDERWYSER SAL HIERDIE AAN JOU VERDUIDELIK Internet ONTHOU: die mobielerekenaarmoet met WI-FI toegerus wees as die gebruik ’n warmkol(hot spot) wilgebruik. Koordloseroeteerder Op lughawe Anderpubliekeplek In koffiekroeg In hotel OntwerpdeurEstie – RTT JOLYT Graad 12
BAIE DANKIE! DankieGoogle, vir die gebruik van julleprentjies! http://www.google.co.za/imghp?hl=en&rlz=1T4SKPT_enZA451ZA451&tab=wi OntwerpdeurEstie – Graad 12