130 likes | 306 Views
GEBOU om te HOU. Die Skepping. God bou Uit niks. Rom 4:17 God wat dinge tot stand bring deur sy woord Hebreers 11:3 Ons weet dat die wereld deur die woord van God geskep is. bouer. God Gen 1:1 In die begin het God die hemel en die aarde geskep Spreuke 26:10
E N D
GEBOU omte HOU Die Skepping
God bouUitniks • Rom 4:17 • God watdinge tot stand bring deursywoord • Hebreers 11:3 • Onsweetdat die werelddeur die woord van God geskep is
bouer • God • Gen 1:1 • In die begin het God die hemel en die aardegeskep • Spreuke26:10 • God wat die hemel en aardegemaak het
Skeppergod = drie-enig • Vader • Jesaja 40:28 • Die HERE is die ewige God, Skepper van die heleaarde • Seun • Joh 1:3 • Alledinge het deurHom tot stand gekom, en sonderHom het niks tot stand gekomnie. • Col 1:16 • DeurHom is alledingegemaak, hemel en aarde, beide die sigbare en onsigbaredinge • Heilige Gees • Psalm 104:30 • U gee die gees en daar is lewe.
Watterboumetriaalgebruik God • Woord • Gen 1:3 • Toe het God gese: “...” • Ps 33:9 • Hy het gepraat en dit was so, Hy het beveel en dit was daar. • Heb 11:3 • Onsweetdat die werelddeur die woord van God geskep is: die sigbaredinge het dusnieontstaanuitdingewatonssiennie.
Hoekombou God • Op 4:11; Spreuke 16:4 • Eieplesier • U is waardigom die heerlikheid, eer en magteontvang, omdat U allesgeskep het. • Die HERE het allesgemaak met ‘n doel • Kol 1:16 • VirChristus
Inspeksie van God se bouwerk • Gen 1:31 • God het allesgesien en dit was baiegoed
Watwys die bouwerk van God • SyGodheid • Rom 1:20 • Van die skepping van die wereldafkan ‘n mensafleidatHywaarlik God is (geenverontskuldiging) • Symag • Jes 40:26 • ...Hywathulleelkeengemaak het. Met sygrootkrag en mag...sorgHy...
Watwys die bouwerk van God • Sywysheid • Ps 104:24; 136:5 • Die aarde is vol van wat U gemaak het, en tog, U het alles in wysheidgeskep. • Hy het die hemel met soveelinsiggemaak. • Sygoedheid • Ps 33:5 • Die helewereld is vol van sytroueliefde. • EnigsteEenomteaanbid • Hand 17:24, 27 • God wat die wereld, met alleswatdaarin is, gemaak het, Hy is die HERE.
Afbreek van God se bouwerk • Rom 8:22 • Die skepping is nogaanverydelingonderworpe, omdat God ditdaaraanonderwerp het. • Die skepping self salookbevry word aansyverslawingaanverganklikheid. • Sug met pyne van verwagting • 2 Petrus 3:10 • God self het afgebreek en salafbreek • Op die dag van die Here sal die hemel met ‘n grootgedruisverdwyn, hemelliggamesal brand, aarde met allesdaaropsalvergaan.
God salherbou • Ouhemel en aardesalverdwyn • Psalm 102:25-26 • Die hemel en die aardesalvergaan, maar U salbly. • Matt 24:35 • Die hemel en die aardesalvergaan, maar my woordenooit • Heb 1:10 – 12 • U het in die begin die aardegevestig. Die dingesalverbygaan.
God salherbou • Op 21:1-8 • Nuwehemel en aardegesien, want die eerstehemel en aarde het verdwyn. • Heiligestadsienafkomvan God af. Die stad was gereed. • Woonplek van God is nou by die mense. • “Kyk, Ekmaakallesnuut.”
God salbouomtehou • Nuwehemel en aardesalgevestig word. • Jes 65:17 • En kyk, Eksal ‘n nuwehemel en aardemaak, en die eerstesalnieonthou word nie. • 2 Pet 3:13 • Onsleef in die verwagting van ‘n nuwehemel en aarde. • Ef 1:9-10 • Doel is omalles in die hemel en op aardeondereen Hoof teverenig, naamlikChristus.