350 likes | 593 Views
Psalm 119:31-40. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Main Entrance. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. Volg die resep vir die lewe. Luister na God se Woord.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Volg die resep vir die lewe
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Die Boodskap en The Message
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“Onthou, dis nie of jy platgeslaan word nie, maar of jy opstaan, wat saak maak”Vince Lombardi
“Look at all the stars. You look up and you think: God made all this and He remembered to make a little speck like me. It's kind of flattering, really.” (uit die Cowboy-fliek, Tombstone )
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“Salig is hulle wat nooit iets verwag nie, want hulle sal nooit teleurgestel wees nie.” Alexander Pope
“As jy nie pyn of teleurstelling in verhoudings nie wil hê nie, moenie liefhê nie!” Augustinus
Teleurstellings is deel van die lewe! Maar om teleurstellings te ervaar, maak nie van jou lewe ’n teleurstelling nie
Hou vas daaraan sodat die Bybel aan jou sal vaskleef orals waar jy beweeg!
“It is our choices that show who we really are, far more than our abilities.” J. K Rowling
’n Keuse vir die Bybel maak jou lewe betekenisvol
“I need your grace to remind me to find my own... All that I am All that I ever was, is here in your perfect eyes, they're all I can see.”
“I wish people could achieve what they think would bring them happiness in order to realize that that’s not what happiness really is.” Alanis Morisette
Jy is ’nIemand in plaas van ’nNiemand
“Be who you are and say what you feel, because those who mind, don't matter and those who matter, don't mind”. Dr Seuss
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het