1 / 42

Johannes 16:25-33

Johannes 16:25-33. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “I never promised you a rose garden” “Ek het jou nie maanskyn en rose belowe nie.”. Die storie van die twee paddas. Ingaan in God se tyd.

wayne
Download Presentation

Johannes 16:25-33

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Johannes 16:25-33

  2. Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God

  3. “I never promised you a rose garden” “Ek het jou nie maanskyn en rose belowe nie.”

  4. Die storie van die twee paddas

  5. Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in.

  6. “Ek het die wêreld klaar oorwin”

  7. Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God

  8. Luister na mekaar God maak ons ‘n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons.

  9. Wat maak mense moedeloos? Wat is die dinge wat jou moedeloos maak?

  10. Ps 121 – gebed vir die moedelose

  11. Sterftesyfer onder christene = 100%

  12. “I have never thought that a Christian would be free of suffering. For our Lord suffered. And I have come to believe that He suffered, not to save us from suffering, but to teach us how to bear suffering. For He knew that there is no life without suffering.” Alan Paton, Cry the Beloved Country

  13. Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagte kante af te hoor

  14. “It’s a world that scares me, and I ain’t scared of nothin’.” “Courage is more exhilarating than fear, and in the long run it's easier.” -- Eleanor Roosevelt “Courage is just fear that has said it's prayers.” -- Anne Lamott

  15. “Courage is being scared to death but saddling up anyway.” Beroemde akteur van cowboyflieks – John Wayne.

  16. “Hy wat gesondheid het, het hoop; en hy wat hoop het, het alles!” Arabiese spreukwoord

  17. “Behind the cloud the starlight lurks, Through showers the sunbeams fall; For God, who loveth all his works Has left his hope with all!” John Greenleaf Whittier

  18. “In die land van hoop word dit nooit donker nie. ’n Mandjie vol hoop is beter as ‘n skuur vol graan.” Russiese spreukwoord

  19. What Can a Thoughtful Man Hope for Mankind on Earth, Given the Experience of the Past Million Years? Nothing…

  20. “Hy het die dorings gehad, ek het die hoop.”

  21. Vaclav Havel – die hooptimis –

  22. “...the world is not a roll of the dice toward chaos. A new world has begun to happen since Christ has risen... Jesus Christ, we march behind you on the road to the future. You are with us and you are our immortality! Take away the sadness from our faces. We are not in a game of chance... You have the last word! Now has begun the eternal ‘alleluia!’…”Luis Espinal

  23. Winston Churchill

  24. Winston Churchill Die einde van die begin

  25. “We never really know how high we are ‘till we are called to rise.” Emily Dickinson

  26. “For us there is only the trying. The rest is not our business.” TS Elliot

  27. “Dis so goed dat dit waar moet wees!” George McDonald

  28. Die hooptimis sê: “Dis moeilik, maar baie moontlik!”

  29. Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes

  30. Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig

  31. “I trembled all night – but the rock didn’t”

  32. Die pyn het nooit die laaste sê nie

  33. Antwoord met ons lewe Ons besluit op ‘n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het.

  34. Seisoen van Luister • Luister Doelgerig – Diensbaar • Malan Nel • Dubbel-DVD – R169.95 • God praat – leef luisterryk • Luistersiklus vir kleingroepe • Metodiek vir luistersiklus • Vir bestellings skakel: 0860 263342 • 0860 BMEDIA • Of besoek www.bmedia.co.za

More Related