110 likes | 276 Views
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp van Jesus Christus in die lewe van die gelowige. Wat is die kuur vir ons gevalle toestand? VIR ONS ONKUNDE… Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. VIR ONS SKULD…
E N D
MUNUS TRIPLEX Die oprig en herstel van die drievoudige amp van Jesus Christus in die lewe van die gelowige.
Wat is die kuur • vir ons gevalle toestand? • VIR ONS ONKUNDE… • Die profetiese amp: Die profetiese lig verdryf die duisternis van vals lering. • VIR ONS SKULD… • Die priesterlike amp: Die verdienste • van die priester neem ons skuld weg • en bewerk versoening vir ons. • VIR ONS VERDORWENHEID… • Die koninklike amp: Die mag van die koning bevry ons van die verslawing van sonde en bewerk heiligmaking.
As ons in geestesvervoering was,was onsditvir God.2 Korintiërs 5:13ἐξίστημι:.to be beside selfto put out of witsto become insane
Sewe opmerklike elemente van die profetiese woord:1. Woord en Simbool [Thus says Yahweh] Jesaja 55:11; Amos 3:8; Jona 3:6; Hosea 1:4-92. Verkiesing & Verbond [Out of Egypt I called My son] Hosea 11:1,3; Jesaja 5:4 & 40:11; Jeremia 18:6 & 2:23. Rebellie/ Opstand [They went from Me] Jesaja 1:2; Jeremia 2:7; Esegiël 16:154. Oordeel [They shall return to Egypt] Jeremia 5:3,12-145. Meegevoel [How can I give you up?] Amos 4:6-8; Jeremia 3:12; Hosea 11:8; Jesaja 54:7-8,106. Verlossing [I will return them to their homes] Jeremia 7:3; Esegiel 37:4; Jesaja 51:117. Vervulling [A light to the nations] Jona 4:2; Jesaja 55:11; Jesaja 11:1-12
Man & vrou/ bruid Pa & seun Eienaar & wingerd Herder & kudde Pottebakker & klei
JESUS CHRISTUS AS PROFEET1. CHRISTUS DEEL GOD SE GEHEIME MET ONSJohannes 3:34; Genesis 18:17; Psalm 25:14 ;1 Korintiërs 2:102. CHRISTUS IS DIE VERVULLING VAN DEUTERONOMIUM 18Johannes 4:19; 6:14; 7:40 & 9:173. CHRISTUS VERLIG ONS (EN MAAK ALLES AAN ONS BEKEND)Johannes 1:1-18,41; Johannes 4:25; 2 Korintiërs 4:4,64. JESUS SIT SY PROFETIESE WERK VOORT DEUR SY GEESJohannes 14:16; 16:7-8,12-14; Romeine 8:16 & Galasiërs 4:6
Hierdie Gees getuigsaam met my gees datonskinders van God is.Romeine 8:16συμμαρτυρέω:.totestifyjointly,tobearwitness (with)
καταλλαγή:. exchange, restoration to the divine favor, reconciliation; atonement“to cause to snap fingers again” Die boodskap van versoening bestaan daarin dat God deur Christus die wêreld met Homself versoen het en die mense hulle oortredinge nie toereken nie. Die boodskap van versoening het Hy aan ons toevertrou. 2 Korintiërs 5:19