E N D
KOMPONENTE VAN FIKSHEID Deel Vyf Onthou dit kan verskeie komponente aandui… Al die komponente hou verband Watter belangrike komponent van fiksheid dink jy word in hierdie prent aangedui?
NEUROMUSKULêRE VAARDIGHEDE Jou brein kommunikeer met jou liggaam deur die senuwee wat boodskappe na die rugmurg af stuur Jou brein beheer elke sel in jou liggaam
WAT BETEKEN DIT? Hierdie is jou werwelkolom (wat die senuwee beskerm) Die senuwee is gesetel in die rugmurg en vertak na elke deel van die liggaam wat boodskappe stuur na die spiere wat jou liggaam beweeg
So lyk jou senuwee nie so kleurvol nie!!!
Jou senuweestelsel is dwarsoor die liggaam vertak As jy jou vingers wil beweeg stuur jou brein boodskappe na jou hande en vingers om die beweging te maak
Jou brein is soos ‘n groot beheersentrum en jou senuweestelsel is soos klein vinnige boodskappertjies wat vinniger werk as wat jou oë knip
Selfs ‘n soen moet geoefen word!!! Wanneer enige beweging herhaal word – OEFENING OOR ‘n TYDPERK LANG-TERMYN SPIERGEHEUE (in die brein) word geskep vir daardie taak Die beweging kan uitgevoer word sonder bewuste inspanning (om daaroor te dink )
NEUROMUSKULêRE VAARDIGHEDE SLUIT IN … • BALANS– vermoë om bewegings te beheer • RATSHEID– vermoë om vinnig te beweeg • KINETIES – bewustheid hoe jou liggaam beweeg • RUIMTELIK – bewustheid wat jy het van ruimte wat jou liggaam/andere/opvoeringsruimte gedurende aktiwiteite inneem • RITME – vermoë om beweging en musiek te pas • REAKTIWITEIT – vermoë om in veranderlike omstandighede omstandighede gepas te reageer - emosie
Ko-ördinasie KAN deur OEFENING verbeter word
HIERDIE IS DIE ‘5’ FASES VAN JOU NEUROMUSKULêRE ONTWIKKELINGS VAARDIGHEDE DIT HANG AF HOE HARD JY IN JOU DANSKLAS GEOEFEN HET
STADIUM 1 ‘BEGINNERS’ GEBREK AAN KO-öRDINASIE NIE IN STAAT OM BEWEGINGS TE BEHEER NIE KAN NIE BEWEGINGS HERHAAL NIE STADIUM 2 ‘BASIES’ KO-öRDINASIE VERBETER MAAR NOG NIE ‘n DANSER LIGGAAM REAGEER MEER AKKURAAT KAN SOMMIGE BEWEGINGS HERHAAL
STADIUM 5 ‘GESOFISTIKEERD’ HOë VLAK VAN UITVOERING KOMPLEKSE BEWEGINGS- PATRONE WORD UITGEVOER RITMIES AKKURAAT BEWUSTHEID VAN SELF IN BEWEGING = EMOSIE & SINVOL STADIUM 4 ‘BEHEER’ BEHEER BEWEGINGS EN GEBRUIK SKEPPENDE MANIERE STEEDS BEPERK IN UITVOERENDE OPTREDE STADIUM 3 ‘ONTWIKKELING’ SOMMIGE GE-ISOLEERDE UITVOERINGS- VAARDIGHEDE ONTWIKKEL LIGGAAM KAN OP VERSKEIE MANIERE BEWEEG
JOU FINALE PRAKTIESE PUNT SAL AFHANG WAAR JY IN JOU NEUROMUSKULêRE OPLEIDING IS STADIUM 1 OF 5
Hoe om dit te bereik … Die enigste manier is deur repetisie OEFEN Dit skep ‘n spiergeheue in die brein wat oombliklik boodskappe van die brein na die liggaam stuur en bepaal hoe jy beweeg en reageer
HOEKOM HET ONS DIT NODIG … • Dit is ‘n belangrike element vir ko-ördinasie, beheer & uitvoering • Dit laat natuurlike, gemaklike bewegingskwaliteit toe • Musikaliteit, interpretasie, ruimtelike gewaarwording, kwaliteit van beweging – emosie word daardeur bevorder • Dit is een van die belangrike maniere om besering te voorkom
Dans gaan nie net oor bewegings te vervolmaak nie …Dit gaan oor die skep van emosie en betekenis DEUR ONS BEWEGINGS… ONS WONDERLIKE BREIN TE GEBRUIK!!
HOE OM DIT TE BEREIK … Doen meer vandag as wat jy gister gedoen het en doen meer môre as wat jy vandag gedoen Ja, ek weet jy het dit al voorheen gehoor maar dit is die enigste manier om wonderlik te wees!
JY KON AL vyf belangrike komponente van fiksheid wat in hierdie aanbieding gelys is bereik het Maar as jy aan enige van die volgende aktiwiteite deelneem sal al jou harde werk tot niet wees… • Gebrek aan ‘n gebalanseerde dieet • Gebruik van verdowingsmiddels (van enige soort) • Alkohol • Onveilige seks
WEES VEILIG WEES OP JOU HOEDE EN OEFEN BAIE, BAIE HARD! ONS GLO IN… JOU!