E N D
Die vyfdegesig: Die Here by die altaar 1 Ekhet die Here by die altaarsienstaan, enHy het gesê: Slaandie pilare se toppestukkend, sodatdie drumpelsbewe, breekhulleafooralmal se koppe! Eksal die mense wat oorbly, met die swaarddoodmaak, niemandsalkanvlugnie, niemandsalvrykomnie. 2 Al breekhulledeurna die doderyk toe, Eksalhulledaaruithaal; al klimhulle op na die hemel toe, Eksalhulledaarvandaanlaatafkom;
Die vyfdegesig: Die Here by die altaar 3 al kruiphulleweg op die top van die Karmel, Eksalhulledaaropspoorenvang; al kruiphulleweg op die bodem van die see, Eksal die slang daarbeveel om hulletepik; 4 al word hulle in ballingskapweggevoervoorhullevyandeuit, Eksal die swaarddaarbeveel om hulledoodtemaak; my bedoeling met hulle is om hullekwaadaantedoen, nieom goedaanhulletedoennie.
Die vyfdegesig: Die Here by die altaar 5 Die Here my God, die Almagtige, raakdie aardeaanendit smelt weg, enalmal wat daaropwoon, treur; die hele wêreldkom in beroeringsoos die Nylensakweerwegsoos die rivier van Egipte. 6 Die Here bousybokamers in die hemelenlê die hemelkoepel se fondament op die aarde, Hyroep die waters van die see engiethulleoor die aardeuit. SyNaam is Here! 7 JulleIsraeliete is vir My nieanders as die Kussietenie, sêdie Here. Ekhet vir Israel uitEgiptelaat trek, maar ook die FilistyneuitKaftorendie ArameërsuitKir.
Die vyfdegesig: Die Here by die altaar 8 Ek, die Here God, hou die sondigekoninkrykdop, Ekgaanhomwegvee van die aardeaf! Maar tog, Eksalnie die nageslag van Jakobheeltemaluitroeinie, sê die Here. 9 Ekgaan die bevel gee envir Israel skudtussen die nasiessoosgraan in 'n sifgeskud word, ennie 'n korrelsal op die grondvalnie. 10 Al die sondaarsonder my volksal met die swaarddoodgemaak word, hullewat sê: “Terwille van onssal U die ramp nielaatkomnie, onsniedaardeurlaattrefnie.”
Eksal die lot van my volkverander 11 Daardiedag bouEk die vervalle hut van Dawidweer op; Ekstop sybarste toe enbousymurasies op, Ekherbouhomsooshy in die outyd was, 12sodat my volk die oorwinnaarsal wees oor wat van Edom oor is, ooral die nasiesoorwie my Naamuitgeroep is, sê die Here. Hysalditdoen. 13 Daarkom 'n tyd, sê die Here, datdaardirekna die oesgeploegsalword endatdaardirekna die saaitydgeparssal word. Die bergesal van druiwesapdrup, al die heuwelssaldeurnat wees.
Eksal die lot van my volkverander 14 Eksal die lot van my volk Israel verander: hullesal die verlatestedeherbouenbewoon, hullesalwingerde plant en die wyndaarvan drink, hullesaltuineaanlêen die vrugtedaarvaneet. 15 Eksal my volkweer in hullegrond plant, enhullesalnieweeruitgeruk word uit die grond wat Ekhullegegee het nie, sê die Here jou God.