170 likes | 1.45k Views
IMPLIKASIES: GRAAD 10 KABV AFRIKAANS HUISTAAL. LOK 2012. ASPEKTE. Beplanning en handboeke Veranderinge by Mondeling Veranderinge by Skryf “ Nuwe ” inhoud by Taal Letterkunde Vraestel 1 Uitgangspunte Voorbeeldvraestel. Beplanning en handboeke. Werkskedule
E N D
ASPEKTE • Beplanningen handboeke • Veranderinge by Mondeling • Veranderinge by Skryf • “Nuwe” inhoud by Taal • Letterkunde • Vraestel 1 • Uitgangspunte • Voorbeeldvraestel
Beplanning en handboeke • Werkskedule • Onderrigplan in KABV-dokument • Eie • Handboek s’n • Kombinasie Handboek + KABV • Lesvoorbereiding (Daagliksebeplanning) • Die handboek! — Gebruikdit! — Nieslaafsnie! — Onderwysergebruikmeer as eenhandboek! — Geenhandboek is 100% perfeknie!
Mondeling: veranderinge • Geenmondelingerespons op teks • Hardoplees (luidlees) nie ‘n formeletaaknie • Kurrikulumadviseursmodereer take (Mondeling en ander) tydensskoolbesoeke • Prosesbenadering: Werk “verdeling”?
Skryf: veranderinge • Geenkortertransaksioneletekstenie • Langer transaksioneletekste: 2 X 25 punte elk • Rubriek van 25 punte? Gebruik: • die bestaande 30-punt rubriek en verwerkOF • die handboek se 25-punt rubriekOF • kurrikulumadviseurs se 25-punt rubriek
“Nuwe” inhoud by Taalstrukture en -konvensies: Fonetiek • Klanke(konsonante / vokale / diftonge / affrikate) • Klankverskynsels • Klankgrepeen lettergrepe • In handboekverduidelik? • “Oplees”? • Niefonetiesetranskripsienie • Klank-/uitspraakverskynsels: onderrig en verduidelik in konteks van taalverskeidenheid
“Nuwe” inhoud by Taal (vervolg) • Soorte v.nwe. • Deeltjiewerkwoorde (skeibare werkwoorde) • Verbindingswoorde in paragrawe (bl. 105) • Pleonasme
Letterkunde • Dieselfde genres as Graad 12: Poësie, Roman en Drama • Aanbeveling vir Junie-eksamen: Poësie + 1 genre • Literêre opstel / opstelvraag
Vraestel 1 Uitgangspunte: • Teksgebaseerd: lees en ontleed; verstaan samestelling en effek • Geïntegreerd: identifiseer, verduideliken ontleed die betekenisen funksie van taalstrukture en taalkonvensies • Kommunikatief: fokus op taalgebruik
Voorbeeldvraestel 1 Bekende: • Formaat • Vraagsoorte by Afdelings A en B • Die meestevraagsoorte in Afdeling C
Vraestel 1 (vervolg) “Nuwe” vraagsoorte in Afdeling C: • 3.4 (2) • 3.6 (1) • 3.9 (2) • 3.13 (1) • 3.14 (1) • 3.25 (1) 8/30 = 26.6%
http://www.curriculum-dev.wcape.school.za Klik op “FET” Kies “Languages” Kies “Afrikaans” Klik op “Downloads” Kies “Onderwysbronne” MEMORANDUM & ANTWOORDE OP KWELVRAE