681 likes | 2.92k Views
Idiome. Graad 9 Afrikaans EAT. Wat is ‘n idioom ?. Dit is ‘n figuurlike manier van praat . Dit is verskillende uitdrukkings wat ‘n taal meer kleurvol en interessant maak !. Waar word dit gebruik ?. Letterkunde Advertensies Liedjies Op televisie Orals! Hoekom ?
E N D
Idiome Graad 9 Afrikaans EAT
Wat is ‘n idioom? • Dit is ‘n figuurlikemanier van praat. • Dit is verskillendeuitdrukkingswat ‘n taalmeerkleurvolen interessantmaak!
Waar word ditgebruik? • Letterkunde • Advertensies • Liedjies • Op televisie • Orals! Hoekom? • Ditmaakditmeerinteressant!
VerskillendeVoorbeelde • Op televisie… • Watbetekendit? • “My kar is op die koffie” • “My kar is in sy kanon in” • “Hy het sy gat gesien” (plat taalgebruik) • Is haar kar regtig op die koffie of in ‘n kanon? • Dit is stukkend!
VerskillendeVoorbeelde • Op televisie… • Watbetekendit? • “My cd’s het mos voete gekry” • “My huis is rot en kaal besteel” - Sy huis is beroof! Al sy goed is gesteel...
In musiek! “laat die poppedans”
In musiek! “ekmoeselkeliewetoutjie trek”
In musiek! “jymaak my knieë lam” & “jyhaal die wind uit my seile”
Om ‘n tweegesigtewees. Om ‘n wysneustewees.
Aktiwiteit! Spotprente van www.kaaskrul.com