330 likes | 1.66k Views
Hersiening Graad 7. Junie 2012. Meervoude (Plurals). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 Look out for the word: BAIE Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome. Verkleinwoorde (Diminutives). Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11
E N D
Hersiening Graad 7 Junie 2012
Meervoude (Plurals) • Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.8 – 9 • Look out for the word: BAIE • Afrikaans Sonder Grense: bl. 132 – 133 boom bome
Verkleinwoorde (Diminutives) • Hersien reëls in Afrikaans Studie Gids bl.10 – 11 • Look out for the word: KLEIN • Afrikaans Sonder Grense: 134 – 136 eend eendjie
Trappe van Vergelyking • Comparative Form = 2 people or things –er • Superlative Form = More than 2 people or things. –ste (look for the word DIE) • Afrikaans Studie Gids bl. 12 – 13 • Afrikaans Sonder Grense bl. 140 – 141 lekker lekkerder lekkerste
Byvoeglike Naamwoorde • Adjektiewe • Same pattern as Column B of ‘Trappe van Vergelyking’, but without the ‘r’ • Afrikaans Studie Gids bl. 14 • Afrikaans Sonder Grense bl.138 – 139 Die water is koud. Die koue water.
S v1 T O M P v2 I • You may start with anything other than the object, provided that you put the verb next. • Afrikaans Sonder Grense bl. 164 – 165 • Ek HET gister roomys by die kafee gekoop. • Gister HET ek roomys by die kafee gekoop. • By die kafee HET ek gister roomys gekoop.
Verlede Tyd • Gewone werkwoord = het (v1) + ge- (v2) • As die werkwoord begin met be, ge, her, er, ont, ver and mis = HET + NO ge- • Woorde wat verander: is – was kan – kon wil – wou het – het...gehad moet – moes sal – sou
Verlede Tyd • As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer HET sy speelgoed OPGETEL. • As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.
Toekomende Tyd • Gewone werkwoord = SAL (v1) + werkwoord (v2) • Woorde wat verander: is – sal...wees het – sal...he
Toekomende Tyd • As die sin op ‘n VOORSETSEL EINDIG, word die voorsetsel en werkwoord EEN woord. Bv. My broer SAL sy speelgoed OPTEL. • As daar ‘n VOEGWOORD in die sin is, hanteer dit as 2 aparte sinne.
Verlede en Toekomende Tyd • Afrikaans Studie Gids bl. 20 – 22 • Afrikaans Sonder Grense bl. 152 – 157
Voegwoorde • GROEP 1: • Sin 1 – Voegwoord – Sin 2 • ,maar en of ,want ,dog • GROEP 2: • Sin 1 - ; - Voegwoord – v1 van Sin 2, res van sin • dan daarna dus daarom derhalwe toe al tog nogtans
Voegwoorde • GROEP 3: • Sin 1 – Voegwoord – Werkwoord sin 2 na EINDE • Alle woorde wat eindig met DAT en WAT en VRAAGWOORDE • dat omdat totdat voordat nadat sodat wat wie
Voegwoorde • Afrikaans StudieGids bl. 24 – 25 Leer reels op bl. 25!! • Afrikaans SonderGrense bl. 162 – 163
OntkennendeVorm • Gewone sin = 2 nie’s. • As daar ‘n voornaamwoord of naamna v1 is, word die eerste NIE NA ditgeskryf. • Vraag: Nee, niena die werkwoord, nieaan die einde. • ‘Command’: MOENIE – sin – nie
OntkennendeVorm • Woordewatverander: alles/iets – niksalmal/iemand – niemand altyd/ooit – nooit al – nognie al erens – nognerens al ooit – nognooit nog – niemeernogalles – niksmeer • Afrikaans StudieGids bl. 28 – 29 • Afrikaans SonderGrense: 165 - 166
Voornaamwoorde • Kykaltyd: Subject/Object/Possessive • Leer tabel op bl. 31, Afrikaans StudieGids • Afrikaans SonderGrense bl. 147 – 150
Voorsetsels • Dui posisieaan. • Probeerjoubes!!! • Afrikaans StudieGids bl. 42 – 43 • Afrikaans SonderGrense bl.160 – 161