320 likes | 991 Views
DEMO LÊER. HART AANVALLE. In 1957 het 1 ( een ) uit elke 10 ( tien ) mense hart aanvalle gekry . Teen 2011 is dit 1 ( een ) uit elke 4 ( vier ) mense dit is ‘n 50% verhoging. KANKER. In 1957 het 1 ( een ) uit elke 7 ( sewe ) mense kanker gekry .
E N D
HART AANVALLE In 1957 het 1 (een) uitelke 10 (tien) mense hart aanvalle gekry. Teen 2011 is dit 1 (een) uitelke 4 (vier) mensedit is ‘n 50% verhoging .
KANKER In 1957 het 1 (een) uitelke 7 (sewe) mensekankergekry. Teen 2011 is diteenuitelke 4 (vier) mensewatook ‘n 50% verhoging in kanker het.
Onsvoedselvandag, dink julledit is beter as 20 jaargelede? VOEDSEL, WATER & SUURSTOF Ons water van vandag, is ditsuiwer of meeronsuiwer? Watsebeheer dink julle het ons oorsuurstof?
Onssuurstof van vandag is ongelooflikswakteenoor so 50 jaargelede. Daar is noumeervoertuie op die pad, meerfabrieke en behuisingwatons lug besoedel. Meer plante en bomewatafgekap word daagliks. BESOEDELING
BAKTERIEË Bakterieë verdubbel teen 2 elke 60 uur en teen 37 verdubbel dit elke Halfuur. ‘n Gesonde bacillus bakterieësel Vergrotesel, Osoon (groen) kom in kontak met die selwande. Die sel wand van die bakterieë is belangrikomdatdit die vormbehou. SoosOsoonmolekules in kontakkom met die sel wand vinddaar ‘n oxidanteontploffingplaaswat ‘n gaatjiemaak in die sel wand Die gaatjiebeseer die bakterieë. Soos die bakterieësyvormverloorveroorsaakOsoonnogmeergaatjies. Na duisendeOsoonontploffingsna ‘n paarsekondes, kan die bakterieë se wand nielangervormhounie en disintegreer.
ONS OSOON LAAG Plante en Bome gee suurstofafwatligter is as lug. Die suurstofbeweeg op van die aarde so 20 km tot 30 km boseëspieël. Ditkomdan in aanraking met die son se UV strale en skeur die molekule op. Soosonsgeleer het, kan ‘n molekuleniealleenstaannie, so hyvormdanweer met suurstof en word danO3. O3 is swaarder as lug en sodraditkoeler word, beweegditafaarde toe en maakallekieme, bakterieë en mikroorganismes op aanrakingdood.
Elkekeerna ‘n donderstorm of as dit hard gereën het, is die varsreukwatjydaarnaruikosoon. Met die hoë spanning van die weerligstrale, skeurdit die molekule op en vormdan met ‘n derdemolekuul. Dieselfdegebeur by die see wanneer die golwebreek. Dit is hoekomjouvelbeterlyken voel by die see, jou sinus kanaleoop is en jybaiemeerontspanne is. DONDERWEER
WORD OsoonBEHANDELINGONDERDRUK?OsoonWORdGEBRUIK OM VERSKEIESIEKTESTEGENEeS!
Dr. Otto Warbrug was die enigstedokter in die wêreldwat 2 (twee) nobelprysegewen het en benoem is vir ‘n derdeeen. • Hy het virons 3 (drie) dinge bewys: 1. Onsalmal is gebore met ‘n kanker DNA sel, die vraag is net of onsditgaanaktiveer? 2. Kanker is ‘n anarobiesesiekte. Watditbeteken is datdit glad nie in suiwersuurstofoorleefnie. Wanneer ‘n Dokteropereeraan ‘n pasientwatkanker het, versprei die kankeromdatdit van suurstofweghardloop. 3. As jousuursofvlakke in jouliggaambo 40 is, is joukanseomkankertekrybyna 0
BABA SAM SARTIN One-year old Sam Sartin will begin his next phase of treatment next month. This phase will include 12 radiation treatments targeted at the site of his primary tumor. He will have a “planning day” that will include a CT scan, then his first radiation treatment is scheduled for March 1. The next phase after radiation is immunotherapy. Sam Sartin was born on November 25, 2009. At just a few months old, his parents, Alex and Cassie, found a small lump on Sam’s scrotum. After an ultrasound, the doctors said it was “probably nothing”, but cautiously decided to remove the mass anyway. Upon removal, the doctors were immediately concerned and the immediate pathology report was “very suspicious”. On April 13, 2010, Alex and Cassie were told that their 3 1/2 month old son had cancer – stage IV high-risk neuroblastoma with 30% chance of cure. At 5 months old, Sam began his first chemotherapy treatment. Since then, Sam has undergone 6 rounds of chemo, surgery to remove the main tumor from his adrenal gland, and a stem cell transplant.
ALLEDAAGSE PROBLEME MOEG? Bloed toevoer of die vermoë van die bloed selle om suurstof op te neem of verbeter, sal help om jou energie vlakke te verbeter. • GESTRES & OORGEWIG? • Laesuurstofvlakke in die bloedkan lei tot 'n afname in die produksie van groeihormoneen estrogeen, en kanjoulaatgewigaansit. Die hoërsuurstofvlakke in joubloedsal die produksie van streshormonelaatafneem en help ominsulienweerstandigheidteëtewerk.
KONDISIES KOLESTOROL BLOED SIRKULASIE SUIKERSIEKTE(DIABETES)
LANCE ARMSTRONG GEBRUIK SUURSTOF BEHANDELING !!! • Lance Armstrong, the seven-time Tour de France winner who recently made a comeback and placed third in another Tour, has also used a portable hyperbaric oxygen chamber. Many cyclists train at higher altitudes, where there is less oxygen, so that the body feels like it has more than enough at regular elevations. Sometimes this makes an athlete's lung capacity greater, as well as simply enabling the red blood cells to carry more oxygen. Other athletes get blood taken out of their body and train with this deficiency, so that the body is used to working with less blood and oxygen, then get the blood replaced before a race or game. There are medications that replenish the oxygen supply in the blood, but these drugs are banned from most events, and hyperbaric chambers remain one of the most effective and well-regarded methods for athletic training. • http://EzineArticles.com/?expert=Paul_S_Fitzgerald
TIGER WOODS LAAT BOU SY EIE OZONE KAMER! • The main thing that most people know about Tiger Woods' current home in Orlando is that there's a fire hydrant nearby. But several details have surfaced about Woods' plans for his 12-acre property nearby in Jupiter Island. • Like building a room devoted to oxygen therapy. • Through his attorney, Woods has filed notices of commencement paperwork to begin work on a practice golf course, a series of pools and the oxygen therapy room for his 9,000-square-foot home, according to TCPalm.comSuch rooms typically feature a hyperbaric chamber, a steel tank that delivers pure oxygen to the body in high atmospheric pressure. Supposedly, Michael Jackson slept in one in hopes of looking younger, and they are credited with helping ward off arthritis, allergies and fatigue. Athletes sometimes use them to help recover from injuries. • By Tom Weir, USA TODAY
JEAN DE VILLIERS KRY SUURSTOF BEHANDELING! • 2007 Wêreld Beker het Jean de Villiers 2 (twee) van sy ribbes gebreek. • Het julle al ‘n rib gebreek? Of ken julle iemand wat al ‘n rib gebreek het? • Hoe lank vat ‘n gebreekte rib om te genees voor ek jou ‘n hou kan gee en nou is jy gesond? • 90 van die tyd sal jou antwoord wees 6 maande tot 1 jaar. • Jean de Villiers het sy ribbes gebreek, 2 weke later, draf hy terug op die rugby veld en speel weer die kontak sport. • Dieselfde met André Joubert in die 1995 Wêreld beker toe hy sy gewrig gebreek het. 10 (tien) dae later speel hy ook weer kontak rugby.
VOORDELE VAN OSOON Inhibeer groei van virusse, bakterieë en fungi Stimuleer die immuunstelsel Bevorder bloed sirkulasie Reinig die bloed en die limfatiese stelsel Verminder selluliet Normaliseer hormoon– en ensiem produksie Verminder inflammasie en pyn Bevorder brein funksie en geheue Gewigsverlies (400-600 kalorieë per sessie) Versnel herstel en bevorder die vervaardiging van natuurlike pynstillers Detoks Versnel metaboliese tempo Kardiovaskulêre oefensessie Verlig spanning
GETUIGSKRIF GETUIGSKRIF
TRANSDERMAALDEUR ‘N DRIP 2. BINNEAARSDEUR ‘N INSPUITING 3. DEUR ‘N OSOONSTOOM SAUNA WATJY IN DIE PRIVAATHEID VAN JOUEIEHUISKANGEBRUIK 3 MANIERE OM OSOON IN JOU LIGGAAM OP TE NEEM