370 likes | 707 Views
Lexpro Boekhou. Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs. Lexpro Boekhou Hoofskerm. Funksies onder “Kliëntlêers”. Funksies onder “Transaksies”. Funksies onder “Verslae/Soeke”. Funksies onder “Saldos”. Funksies onder “Kasboeke”. Funksies onder “Firma Administrasie”.
E N D
Lexpro Boekhou Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Belangrikste funksies • Opening van lêers / intrek van lêers geopen in Litigasie / Aktes • Pos van transaksies • Trusttransaksies: • Trustkwitansies • Trusttjeks • Trustjoernale
Belangrikste funksies • Pos van besigheidstransaksies: • Fooie • Besigheidskwitansies • Besigheidstjeks • Inkomsteseëls • Krediteursjoernale (advokate, balju ens.) • BTW inskrywings
Belangrikste funksies • Alle basiese rekeningkundige verslae: • Fooie verslae • BTW verslag • Inkomste en Uitgawe Staat • Kontantvloeistaat • Kasboeke (trust en besigheid) • Trustkrediteure • Proefbalanse
Transaksies spesifiek vir Prokureurs • Oordrag vanaf trust na besigheid • Art 78(2)(A) belegging namens ‘n kliënt • Art 78(2)(a) belegging van trustpoelgeld • Invorderingsverslae • Invorderingsjoernale: oordrag van skuldenaar balanse na ‘n hoofrekening van die skuldeiser (kliënt)
Opening van ‘n lêer • Volledige inligting van kliënt, eerste party, tweede party • Posadres vir uitstuur van kliëntstate • Maklike identifikasie van gebruiker • Indeling van lêers volgens afdeling of vennoot • Kan uitvoer na enige ander Lexpro program
Lêers invoer oor netwerk • Nuwe lêers word slegs een maal geopen • Lêers word uitgevoer na ander Lexpro programme • Lêers word ingevoer vanaf ander Lexpro programme
Invoer vanaf Litigasie / Aktes • Boekhoudster kies die korrekte gebruiker op die netwerk • Unieke gidspad vir elke gebruiker
Invoer vanaf Litigasie / Aktes • Boekhouer gaan bloot inligting na en open lêer, nie nodig om detail weer te tik nie
Transaksies • Trust transaksies apart gepos • Besigheids transaksies apart gepos • Oordrag vanaf trust na besigheid op kliënt rekeninge • Trust- en besigheidstransaksies verskyn op kliënt se grootboekrekening
Invoer van transaksies • Kies die betrokke transaksie vanaf kieslys en pos
Invoer van transaksies • Voorbeeld van pos van trustkwitansies
Oordrag trust na besigheid • Elke kliëntrekening word vertoon as rekening beide ‘n trust-krediet en besigheids-debiet balans het • Program pos outomaties oordragjoernale • Trustsurplus word vertoon
Oordrag trust na besigheid • Lys van alle kliëntrekeninge waar ‘n oordrag kan plaasvind
Kliënt grootboek • Vier kolomme: besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trust debiet, trust krediet • Drie kolomme: debiet, krediet, balans • Kliëntinligting toeganklik deur ander gebruikers van Lexpro in ander programme oor ‘n netwerk
Vier-kolom • Besigheidsdebiet, besigheidskrediet, trustdebiet, trustkrediet
Drie-kolom • Debiet (trust en besigheid), krediet (trust en besigheid) en saldo
Proefbalanse • Volledige proefbalans (kliëntrekeninge en besigheidsrekeninge) • Besigheidsrekeninge proefbalans • Proefbalans opsomming • Proefbalanse kan uitvoer na MS Exel
Proefbalans opsomming • Volledige oorsig van finansiële posisie van firma • Trustposisie altyd geredelik beskikbaar • Bedrag betaalbaar aan skuldeisers beskikbaar
Ouderdomsanalises • Verskeidenheid analises beskikbaar • Analises kan uitvoer na MS Exel
Art 78(2) Beleggings • Beide Art 78(2)(A) en Art78(2)(a) beleggings word hanteer
Skuldinvordering • Skuldenare se rekeninge verbind met mekaar • Debiet- en/of kredietbalanse oorgedra na hoofrekening van skuldeiser (kliënt) • Voorsiening vir verskillende kombinasies van balanse en kommissie persentasies
Kasboeke en bankrekonsiliasie • Tot en met 9 banke op trust • Tot en met 9 banke op besigheid • Volledige kasboek verslae • Bankrekonsiliasie op alle trustbankrekeninge asook alle besigheids bankrekeninge
Kliëntrekeninge • Druk op ‘n laserdrukker OF • Druk op ‘n dot matriks-drukker OF • “Merge” na MS Word – gebruiker kan eie uitleg en formaat kies • BTW fakture
Hulp is byderhand • Handleiding word gratis verskaf • Gereelde vrae (“Frequently asked questions”) • Advies vir ouditeure • Ondersteuning: telefonies, faks, per e-pos, Internet
Lexpro Kantoor/Kontakbesonderhede • Waverley, Pretoria Tel: 0861 539 776 Werno Gevers | LP Greyling • Route 21 Corporate Park, Irene Tel: (012) 345-4510 Charmaine Schulz | Chris Lubbe • Arcadia, Pretoria Tel: (012) 342-3096 Nicolise du Preez | Carl Holiday • Somerset Wes Tel: (021) 851-0761 Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel • Welgemoed, Bellville Tel: (021) 913-5816 Anneke Schulz anneke@lexpro.co.za • Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) 695-0993 Elainne Bouwer elainne@lexpro.co.za • Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) 303-2016 Ronel Schulz ronel@lexpro.co.za