390 likes | 603 Views
Lexpro Litigasie. Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs. Belangrikste funksies. Oopmaak van kliëntlêers Uitvoer van lêers na Boekhou program Opstel van hofdokumente en briewe Debiteer van fooie Uitvoer van fooie na Boekhou
E N D
Lexpro Litigasie Geskryf deur Prokureurs vir Prokureurs
Belangrikste funksies • Oopmaak van kliëntlêers • Uitvoer van lêers na Boekhou program • Opstel van hofdokumente en briewe • Debiteer van fooie • Uitvoer van fooie na Boekhou • Aanvraag van transaksies vir Boekhou: tjeks, kwitansies, joernale, inkomsteseëls
Belangrikste funksies • Dagboek – wat om te doen, jongste handeling op ‘n lêer • Maak lêernotas – konsultasies, telefoonoproepe • Uitdruk van kliëntrekeninge – insluitende boekhou transaksies en fooie • Opstel van skuldenaarstaat – insluitende boekhou transaksies, fooie, uitgawes en rente
Belangrikste funksies • Stuur SMS boodskappe na skuldenare • Opstel van invorderingsverslae • Uitvoer van verslae na MS Exel • Stoor van jongste handeling op ‘n lêer • Beplanning van volgende handeling op ‘n lêer
Opening van ‘n lêer • Kan ingevoer word vanaf Boekhou • Kan uitgevoer word na Boekhou • Volledige inligting van kliënt, eiser en verweerder • Maklike identifikasie van fooieskrywer en groep of afdeling • Volledige inligting van skuldenare
Skuldenaar se inligting • Skuldenaar se persoonlike inligting • Werkgewer se inligting
Hofdokumente • Meer as 250 dokumente: dagvaardings, kennisgewings, pleitstukke, briewe ens. • Alle dokumente is beskikbaar in beide Afrikaans en Engels • Gebruiker kan eie dokumente byvoeg of bestaandes wysig • Outomatiese debitering van fooie gelyktydig met opstel van dokument
Opstel van dokumente • Inligting soos voltooi by opening van lêer kan uitgebrei of gewysig word • Kies dokument vanaf lys • Voltooi detail spesifiek gevra vir opstel van daardie dokument • Fooi vir dokument word outomaties gedebiteer • Word ge-”merge” na MS Word of Open Office
Dagboek en handelinge op lêers • Gebruiker kan filter op rekeningnommers, fooieskrywer of kliëntnaam om lys op te stel
Kies aksie in dagboek • Regskliek met muis op rekeningnommer en kies volgende handeling uit lys of tik eie nota
Lêernotas • Tik ‘n lêernota – datum en tyd verskyn outomaties • Druk die nota wanneer bladsy vol is, spaar papier • Debiteer ‘n fooi – konsultasie of telefoonoproep
Skuldenaarstaat • Inligting soos by opening van lêer: kapitaal, rentekoers, rentedatum • Boekhou transaksies: betalings, uitgawes • Fooie • Program laai al die inligting en bereken die staat • 12 invorderingsverslae wat uitvoer na MS Exel
Soek vir skuldenaar lêer • Soek op naam van kliënt, naam van eiser, naam van verweerder, saaknommer, ID nommer ens.
Boekhou navrae • Alle transaksies op kliëntrekeninge • Slegs nie-sensitiewe inligting, geen toegang tot besigheidsrekeninge (bv. salarisse) nie • Onmiddellik beskikbaar vanaf Boekhou
Fooie debiteer opsies • Gebruiker kies fooiebeskrywing en bedrag uit lys • Gebruiker tik eie beskrywing en bedrag • Gebruiker kies of BTW in- of uitgesluit is • Elke fooieskrywer het ‘n eie fooierekening • Fooie word òf direk deurgestuur na Boekhou òf gestoor as werk-in-proses • Fooie per tydseenheid • Fooie min ‘n toelaag
Debiteer fooie • Gebruiker tik eie beskrywing en bedrag • Gebruiker kies fooie uit ‘n lys • Lys met fooie kan uitgebrei of gewysig word
Verskeidenheid invorderingsverslae • Alle verslae kan uitgevoer word na MS Exel
Hulp is byderhand • Gratis handleiding • Leesmy – jongste toevoegings tot program • “Frequently asked questions” • Telefoniese, Internet en e-pos ondersteuning
Kontak besonderhede • Waverley, Pretoria Tel: 0861 539 776 Werno Gevers | LP Greyling • Route 21 Corporate Park, Irene Tel: (012) 345-4510 Charmaine Schulz | Chris Lubbe • Arcadia, Pretoria Tel: (012) 342-3096 Nicolise du Preez | Carl Holiday • Somerset Wes Tel: (021) 851-0761 Hein Low | Monique Pretorius | Stefan Swanepoel • Welgemoed, Bellville Tel: (021) 913-5816 Anneke Schulz anneke@lexpro.co.za • Tuinroete, Mosselbaai Tel: (044) 695-0993 Elainne Bouwer elainne@lexpro.co.za • Vrystaat & Natal, Bethlehem Tel: (058) 303-2016 Ronel Schulz ronel@lexpro.co.za