180 likes | 367 Views
Feeste as bevryding en heelmaking. Leon Fouché. Rembrandt … Emmaus. Inleiding. Feeste as deelname Spel Deelname as bevryding Verbeelding Bevryding as heelmaking Balans Kerkfeeste kan lei tot heelmaking. Feeste as deelname - spel. Johan Huizinga Eugen Fink Hans-Georg Gadamer.
E N D
Feeste as bevryding en heelmaking Leon Fouché Rembrandt … Emmaus
Inleiding • Feeste as deelname • Spel • Deelname as bevryding • Verbeelding • Bevryding as heelmaking • Balans • Kerkfeeste kan lei tot heelmaking
Feeste as deelname - spel • Johan Huizinga • Eugen Fink • Hans-Georg Gadamer
Feeste as deelname - spel • Johan Huizinga • Eugen Fink • Hans-Georg Gadamer • Gegryp & meegesleur
Deelname as bevryding - verbeelding • Fiktiewe wêreld van verbeelding Edmund Husserl • Sien nooit net wat jy sien nie
Albrecht Dϋrer Ridder, Dood & Duiwel
Deelname as bevryding - verbeelding • Fiktiewe wêreld van verbeelding Edmund Husserl • Sien nooit net wat jy sien nie • Fees: bevry tot ander wêreld
Bevryding as heelmaking - balans Apollo & Dionysus in ewewig Vladimir Satura se 3-speek wiel
Apollo & Dionysus in ewewig • Griekse gode as gepersonifieerde kragte • Apollo – die god van maat, orde … skone kunste • Dionysus – die god van overdaad, destruksie … wyn & plesier
Parfuum advertensie “If your mum didn’t tell you, I’ll tell you: part of the art of being a woman, is not to be too much of a lady.” Jaclyn Smith
Qohelet Wees nie alte regverdig en hou jou nie buitengewoon wys nie; waarom sou jy jouself te gronde rig? [Pred 7:16] Wees nie alte goddeloos, en wees nie dwaas nie: waarom sou jy sterwe voor jou tyd? [Pred 7:17]
Feast of Fools Pieter Bruegel
Deelname aan kerkfeeste kan lei tot heelmaking • Kersfees en omkeer van waardes • Lydenstyd en enstase • Paasfees en ekstase • Pinkster en “genadige prestasie”