210 likes | 788 Views
Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd. Louis Jonker BYBELNAGTE 2011. Eers ‘n stukkie nostalgie …. Bybelnagte 2001!! Tien jaar later: Rede om fees te vier … die fees van God se genade !. Ter inleiding (1) Feeste en die heiligheid van God.
E N D
Feeste in die Ou Testament, en hul invloed in die Nuwe-Testamentiese tyd Louis Jonker BYBELNAGTE 2011
Eers ‘n stukkienostalgie …. • Bybelnagte 2001!! • Tienjaar later: Redeom fees tevier … die fees van God se genade!
Terinleiding (1)Feeste en die heiligheid van God • Ou Israel het die werklikheid (in terme van plek en tyd) verstaan as uitkringendesfere van heiligheid • God vorm die sentrum (allerheiligste in tempel; offer van pasgalam) • Werklikheiddaarrondom word volgenshierdiesferegeorganiseer (vglrituele)
Terinleiding (2)Feeste en die lewe • Feestevormhartklop / lewensritme van die lewevoor God se aangesig (ritmiese / gereeldeviering) • Feesteverbind die grootdade van God in die verlede met die ervaring van die hede, en die hoop vir die toekoms • Feesteweerspieëliets van die tydloosheid van God se teenwoordigheid / begeleiding
OT voorskrifte vir feeste • Levitikus 23 • Deuteronomium 16
Pasgafees • lentefees (Abib / Nisan = Maart) • Nuwejaarsfees of pastoralenomadefees? • lam (en anderdiere?) as offerdier • in familieverbandgevier • reeds vroeg met godsdienstigeinhoudgevul: verbind met uittoguitEgipte (Ex 12) • ongesuurdebrodeherinneraanhaas van uittog (bevryding)
Mazzotfees (ongesuurdebrode) • ooklentefees (7 dae) • landboufees (met graanoffers van eersteoeste) • oorsprongwaarskynlikonderinheemseinwoners van Kanaan
Verdereontwikkeling • op redelikvroeë stadium reeds word twee feestesaamgevoeg • waarskynlikeredes: naintog 'n oorgang van pastoralismenalandbou; lentefees; ongesuurdebrode • pasgaritueelvorm begin van nuwe fees, met voortsetting vir 7 dae met rituele van die mazzotfees • in koningstyd (naSalomo) verskuif fees vanuitfamilieverbandnatempel • familiefees word algaandeprominente fees in Israel se godsdiens • lateregebruikeintegreeruiteenlopendewetgewing van Pentateug (vglKronieke se weergawe van Josia se pasga)
Ballingskapstyd en daarna • bevrydingstemamaak fees baiemeer prominent • vierPaasfees met terugkeer in Jerusalem naballingskap (Esra 6:19-22) • tempelamptenary begin prominenterrolspeel - word terreinwaaropmagstrydtussenpriesters en Levieteafspeel • in Persiesetyd help Paasfeesomnuweidentiteittevestig • hoofsaaklik in Jerusalem in 2de tempelgevier, maar ook elders (bv. Elefantine) • tot 70nC in Jerusalem in tempelgevier • Samaritanegaanvoortdaarmee (tot vandag toe) om lam te offer teen die hange van Berg GerisimnabySamaria
Paasfees: Van toeka tot vandag • word weerhuisritueel in familieverband • vasteliturgie (met voorlesing van Hallel-psalms) • vglmoderneJodendom: belangrikste fees • voortgaandebetekenis: bevryding van sosialediskriminasie, verkryging van godsdiensvryheid ens.
Pinksterfees • aandie einde van die oestyd (50 daená die begin van die oes - dws 50 daenaPaasfees) • twee brode en ander offers as simbole van eerwataan die Here gegee word (vgl. Deut. 8:10-18)
Gebruikein die NT tyd • alle manlike Israelietemoes in NT tyddriemaal per jaarna Jerusalem optrek: Pasga, Pinkster (Weke), Loofhuttefees • vasteritueel van voorbereidings en viering (vgl. Mark. 14:12-16 en par.) • behalwe lam, bitter kruie en ongesuurde brood, speelwyn (vierrituelebekers) ookbelangrikerol
Pasgaas konteks vir heleaantal NT verhale • Jesus as kind in die tempel (Luk. 2:41vv.) • Vermeerdering van brood (Joh. 6:1vv.) • Jesus se gevangeneming, veroordeling en kruisiging • Marteling van Jakobus (Hand. 12:1vv.)
NT identifikasiemet elemente van Pasga • Jesus as paaslam (1 Kor. 5:7; 1 Petr. 1:19; Joh. 1:29; Joh. 19:36) • Koninkryk van God as vervulling van pasga (Joh. 12:16) • gelowiges as ongesuurdedeeg (1 Kor. 5:7-8)
Jesus bring pasga in vervulling • oudstegetuienis: 1 Kor. 11:23-26 • sinoptieseevangelies: Matt. 26:17-30 || Mark. 14:12-25 || Luk. 22:7-23 • nog 'n weergawe: Joh. 13 (tot 17) • was laasteavondmaalwelpasgamaal? (vgl. Mk. 14:12vv. met Joh. 18:28) • vroeëkerk: vieringgevul met eskatologieseverwagting • sterkaansluiting by verlossings- en vryheidstema • verbinding met kruisiging, sowel as opstanding van Jesus Christus
Christus se nalatenskapgemodelleervolgens OT feeste • Paasfees > Opstanding • 40 dae • Hemelvaart • 10 dae • Pinksterfees > Uitstorting van Gees (“pentakoste”) • Onsvolg steeds OT feeskalender ….!
Terafsluiting • Feeste van God se nabyheid, versorging, redding, genade • Verbindtyd en ewigheid