80 likes | 358 Views
Siekte / Welstand kontinuum. TOTALE WELSTANDKONTINUUM. HOë VLAK WELSTAND. Groei. Opvoeding. Bewustheid. Tekens. Simptome. PREMATURE STERFTE. Siekte. SELFVERANTWOORDELIKHEID. BEHANDELING. Neutrale Punt (Geen waarneembare siekte of welstand). Uit : Robbins et al ., 1991.
E N D
Siekte / Welstand kontinuum TOTALE WELSTANDKONTINUUM HOë VLAK WELSTAND Groei Opvoeding Bewustheid Tekens Simptome PREMATURE STERFTE Siekte SELFVERANTWOORDELIKHEID BEHANDELING Neutrale Punt (Geen waarneembare siekte of welstand) Uit : Robbins et al., 1991
Fiksheidskomponente • • Kardiovaskulêre uithouvermoë • • Liggaamsamestelling • • Spieruithouvermoë • • Soepelheid • • Spierkrag
Helps prevent Helps treat RECOMMENDED AGES (yrs) 0 20 40 60 80 Coronary heart disease •• Depression • • Hypertension • • Obesity • • Osteoporosis • • Stroke • Diabetes (Type I) • Diabetes (Type II) • Breast, cervical, ovarian cancer • Back Pain • • Colon Cancer • Congestive heart failure • Rheumatoid Arthritis • Exercise is medicine (Booth and Tseng. Med Sci Sports Ex, 1995)
+ + + + Oefening:‘n Wonder middel! + =
Voordele van oefening: ● Lewenslus verbeter ●Selfbeeld verhoog ●Stres weerbaarheid verhoog ●Konsentrasie verbeter ●Geheue verbeter ●Onderskeidingsvermoë ●Angs vlakke verlaag ●Depressie verlaag ●Neerslagtigheid verlaag ●Emosionele welstand verbeter ●Sosiale welstand verbeter 1. Psigiese welstand
●Neurologiese siektes: ● Beroerte ● Sistemiese sklerose ● Aandag tekort sindroom ● Parkinsonisme ● Kardiovaskulere siektes: ● Voorkoming van Arteriosklerose ● Hipertensie ● Funksionele reserwe van hart verbeter ● Respiratoriese siektes ● Asma ● Kroniese Opstruktiewe Lugwegsiekte 2.Voorkoming en behandeling van organiese siektes
Spysverteringskanaal siektes Hardlywigheid Prikkelbare derm sindroom Endokrinologiese siektes Diabetes Tipe I en II Obesiteit Muskuloskeletale siektes Osteoartrose. Rumatoide artrites. Rugpatologie. Fibromialgie. Spierdistrofie 3. Intellektuele funksionering Konsentrasie Geheue Onderskeidingsvermoë verbeter