300 likes | 2.53k Views
Geometriese figure (tweedimensioneel). Ruit : 1. Al vier sye is ewe lank 2. Teenoorstaande hoeke is ewe groot, maar nié 90 o nie. Vierkant : 1. Al vier sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o. Reghoek : 1. Teenoorstaande sye is ewe lank 2. Al vier hoeke is 90 o.
E N D
Geometriese figure (tweedimensioneel) Ruit:1. Al vier sye is ewe lank2. Teenoorstaande hoeke is ewe groot, maar nié 90o nie Vierkant:1. Al vier sye is ewe lank2. Al vier hoeke is 90o Reghoek:1. Teenoorstaande sye is ewe lank2. Al vier hoeke is 90o Vlieër:1. Aangrensende sye is ewe lank2. Een paar teenoorstaande hoeke is ewe groot Gewone driehoek Trapesium:1. Een paar teenoorstaande sye is parallel Gelyksydige driehoek:1. Al drie sye is ewe lank2. Al drie hoeke is ewe groot (60o) Paralellogram:1. Teenoorstaande sye is ewe lank2. Geen hoek is 90o nie Gewone vierhoek Reghoeke driehoek:1. Een hoek is 90o SyeHoekeEwewydigSimmetrie Gelykbenige driehoek:1. Twee sye is ewe lank2. Twee hoeke is ewe groot www.thinkonline.co.za
OEFENING: Geometriese figure (tweedimensioneel) Benoem die volgende figure en skryf elk se eienskappe neer: g f c e b a h k d j i l www.thinkonline.co.za Vasvra oor tweedimensionele figure: http://www.quia.com/cb/311581.html Toets oor tweedimensionele figure: http://www.quia.com/quiz/2264697.html
Geometriese figure (driedimensioneel) Driehoekige prisma Reghoekige prisma Kubus / vierkantige prisma Driehoekige piramide Vierkantige piramide With thanks to: The Teacher Toolbox www.adrianbruce.com Silinder Sfeer www.thinkonline.co.za Keël Nette vir prismas en piramides http://www.senteacher.org/Enlarge/12/Nets.xhtml 12-sydige kalender vir vanjaar www.ii.uib.no/~arntzen/kalender
Voltooi die tabel: Kubus / vierkantige prisma Reghoekige prisma Driehoekige prisma Driehoekige piramide Vierkantige piramide Keël www.thinkonline.co.za Silinder