1.06k likes | 5.25k Views
Voegwoorde. Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne ). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord . Let goed op na die leestekens . Inleiding. Voegwoorde word in 3 groepe verdeel .
E N D
Voegwoorde Voegwoorde se naamsêwathulledoen – hullevoegsinnesaam (of verbindsinne). Somsverander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens.
Inleiding • Voegwoorde word in 3 groepeverdeel. • Met elkegroepgebeurdaarietsanders met die werkwoorde in die tweede sin. • Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sinSin 1 is net so belangriksoos Sin 2 • Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sinSin 1 is belangriker as Sin 2 • Komons begin…
Groep 1 Voegwoorde • Daar is geenverandering in woordordenie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • , maar • en • of • , want • , dog • óf… óf • nóg… nóg • Sowel…as MEOW + DOG A N F A A N R T
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lawrenceeeten drink koffie Lawrenceeet. Lawrencedrink koffie.
Groep 2 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 volgdirekna die voegwoord. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Allevoegwoordewat begin met “d” behalwe dog en dat
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Lebogangeetdaarom is syniemeerhongernie. Lebogangeet. Sy is niemeerhongernie.
Groep 3 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 gaanna die einde van die sin. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. • Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. • Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensyindien. Allevoegwoordewat eindig met “dat”, “wat” en alleVraagwoorde
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eettotdatsyversadig is. Susan eet. Syis versadig.
Komonskykna die volgendevoorbeelde. Verbindgou die volgendesinne: • Jan eetsykos. Hyis honger. (want) • Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Ons is baiebly. Ditis amperkersfees. (omdat)
Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Want voegwoordgroep 1 • Woordordeverander glad nie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Jan eetsykos, want hy is honger.
Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Daarom voegwoordgroep 2 • Woordordeverander: werkwoord 1 direknavoegwoord. • Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 • Die seundoensyhuiswerk; daaromkryhygoeiepunte
Ons is baiebly. Ditis amperkersfees. (omdat) • Omdat voegwoordgroep 3 • Woordordeverander: werkwoord 1 skuifna die einde van die sin • Sin 1 voegwoord sin 2 ww1 • Ons is baieblyomdatditamperkersfees is.
Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die sin is??? • Ekvoelgelukkig. Eksal ‘n present kry. (omdat) • ANTW: Ekvoelgelukkigomdatek ‘n present salkry. • Hulpwwgaanvoor die werkwoordaan die einde van die sin. Hulpwerkwoorde: wil/wouMoet/ moes Sal / soukan/kon . Gaan /mag
Wat as ekmoet begin met ‘n Groep 3 voegwoord???? • Ekhetskool toe gegaan. Ekwassiek. Alhoewel…….. • WAT MAAK EK NOU?? • Stappe: • 1. Onderstreep V1 in altweesinne. • 2. Besluitwattereen van die twee sal ‘n beter SIN 1 maak. NB: jymoetweetwatvoegwoordbeteken. • 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en die werkwoord van Sin 2 aan die begin. • Alhoeweleksiek was, het ekskool toe gegaan.
ONTHOU… • Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 watrondskuif. • Jykanjou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al” van Groep 2 is die enigsteuitsonderingwaarmee ‘n sin begin kan word. • Leestekensvir die voegwoordgroepe: