350 likes | 4.09k Views
VOEGWOORDE en BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE en die verbinding van sinne daarmee: ME. J. VAN ZYL. SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS). HIERDIE IS NIE DIESELFDE AS OM SINNE SAAM TE VOEG MET VOEGWOORDE (CONJUNCTIONS) NIE!
E N D
VOEGWOORDE en BETREKLIKE VOORNAAMWOORDE en die verbinding vansinne daarmee:ME. J. VAN ZYL
SAMEVOEGING VAN SINNE MET DIE GEBRUIK VAN VOORNAAMWOORDE (PRONOUNS) • HIERDIE IS NIE DIESELFDE AS OM SINNE SAAM TE VOEG MET VOEGWOORDE (CONJUNCTIONS) NIE! • AL HIERDIE WOORDE VAL OOK IN GROEP 3: DIE WERKWOORD SKUIF NA DIE EINDE TOE
VERBINDING MET VOEGWOORDE: • DAAR IS DRIE GROEPE VOEGWOORDE • NA GROEP 1 IS DAAR GEEN WOORDORDE-VERANDE-RING NIE: Piet is siek EN Marie leer baie hard. • NA GROEP 2 RUIL DIE ONDERWERP EN DIE WERK-WOORD OM: Hy is siek DUS kan hy nie saamgaan nie. • NA GROEP 3 SKUIF DIE WERKWOORD NA DIE EINDE VAN DIE SIN: Hy bly tuis OMDAT hy siek is.
VERBINDING MET VOORNAAMWOORDE • Jy bestudeer die twee sinne goed • Vind die “iets” wat in albei sinne genoem word • Is dit ‘n voorwerp (dooie dinge of diere) of is dit ‘n mens? • Is daar ‘n VOORSETSEL (preposition) in die TWEEDE sin? • Het die voorsetsel iets te doen met die voorwerp/mens of nie? • Stop sin 1 waar die woord is wat herhaal word • Voeg sin 2 se inhoud in na die regte voornaamwoord • Voltooi die res van sin 1
WAT IS DIT WAT JY MOET DOEN? DIE STOEL IS MOOI. EK SIT OP DIE STOEL DIE STOEL IS WAT HERHAAL WORD DIT IS ‘N VOORWERP; NIE ‘N MENS NIE STOP JOU EERSTE SIN NA DIE WOORD “STOEL” SIT DIE TWEEDE SIN NOU IN NADAT JY DIE REGTE VOORNAAMWOORD GEBRUIK HET VOLTOOI MET DIE RES VAN SIN 1
VOORNAAMWOORDE VOORWERPE MENSE = WAAR + VOORS.= VOORS. +WIE WAAROP OP WIE WAARIN IN WIE WAARMEE MET WIE WAARVOOR VIR WIE WAARVAN WIE SE WAARUIT UIT WIE WAARDEUR DEUR WIE WAT WAT
OPPAS VIR DIE VOLGENDE: “WHOSE” = WIE SE (MENSE) EN WAARVAN (VIR VOORWERPE) GEBRUIK “WAT” AS DAAR NIE ‘N VOORS. IS NIE JY MAG NOOIT “WIE” ALLEEN GEBRUIK NIE: DIE MAN WATDAAR LOOP, IS MY OOM. DIE MAN WIE DAAR LOOP, IS MY OOM. ONTHOU DIE WERKWOORD SKUIF – SOOS GROEP 3 DAAR IS ALTYD ‘N KOMMA TUSSEN DIE TWEE WERK- WOORDE IN DIE MIDDEL VAN DIE SIN
OEFENINGE • Dis die hek. Die hond het oordie hekgespring • Die mes is skerp. Eksny die vleismet die mes • Die ouhuis word gesloop. Ons het jaredaaringebly • Hier is die rek. Ekskietkattemet die rek • Ekvoel jammer vir die leerder. Hysukkelomte leer • Die dogter is skaam. Ekgaansaammethaaruit • Die fiets is nuut. Die fietsse band is pap • Die seun het sy been gebreek. Ekpraatmet die seun • Die ma is bekommerd. Haardogter is baiesiek • Dis die onderwyseres. Sy is maar baiekwaai