270 likes | 598 Views
VOLLEDIGE WEERGAWE. Voegwoorde. Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Inleiding. Voegwoorde word in 3 groepe opgedeel .
E N D
VOLLEDIGE WEERGAWE Voegwoorde Voegwoorde se naam sê wat hulle doen – hulle voeg sinne saam (of verbind sinne). Soms verander die woordorde van ‘n sin na ‘n voegwoord. Let goed op na die leestekens. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Inleiding • Voegwoorde word in 3 groepeopgedeel. • Met elkegroepgebeurdaarietsanders met die werkwoorde in die tweede sin. • Groep 1 voegwoorde: Neweskikkende sinSin 1 is net so belangriksoos Sin 2 • Groep 2+3 voegwoorde: Onderskikkende sinSin 1 is belangriker as Sin 2 • Komons begin… Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Groep 1 Voegwoorde • Daar is geenverandering in woordordenie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • , maar • en • of • , want • , dog • óf… óf • nóg… nóg • Sowel…as MEOW + DOG A N F A A N R T Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet en drink koffie Susan eet. Susan drink koffie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Groep 2 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 volgdirekna die voegwoord. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • dan; daarna; dus; daarom; derhalwe; nogtans; nietemin; anders; gevolglik; al; toe; tog; buitendien. Allevoegwoordewat begin met “d” behalwe dog en dat Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan het geëet ;daarom is sy nie meer honger nie. Susan het geëet. Sy is nie meer honger nie. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Groep 3 Voegwoorde • Woordorde in tweede sin verander. • Werkwoord 1 in sin 2 gaanna die einde van die sin. • Wattervoegwoordeval in hierdiegroep? • Dat; omdat; totdat; voordat; nadat; sodat. • Wanneer; hoeveel, waar; waarom; omdat. • Wie; terwyl; alhoewel; toe; sodra; sedert; aangesien; as; mits; tensyindien. Allevoegwoordewat eindig met “dat”, “wat” en alleVraagwoorde Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Veelvoudige sin Sin + voegwoord + Sin Susan eet totdat sy versadig is. Susan eet. Sy is versadig. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Komonskykna die volgendevoorbeelde. Verbindgou die volgendesinne: • Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Ons is baiebly. Dit is amperkersfees. (omdat) Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Jan eetsykos. Hy is honger. (want) • Want voegwoordgroep 1 • Woordordeverander glad nie. • Sin 1 voegwoord Sin 2 • Jan eetsykos, want hy is honger. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Die seundoensyhuiswerk. Hykrygoeiepunte. (daarom) • Daarom voegwoordgroep 2 • Woordordeverander: werkwoord 1 direknavoegwoord. • Sin 1 voegwoord ww1 sin 2 • Die seundoensyhuiswerk; daaromkryhygoeiepunte Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Ons is baiebly. Dit is amperkersfees. (omdat) • Omdat voegwoordgroep 3 • Woordordeverander: werkwoord 1 skuifna die einde van die sin • Sin 1 voegwoord sin 2 ww1 • Ons is baieblyomdatditamperkersfees is. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Wat as daar ‘n hulpwerkwoord in die sin is??? • Ekvoelgelukkig. Eksal ‘n present kry. (omdat) • ANTW: Ekvoelgelukkigomdatek ‘n present salkry. • Hulpwwgaanvoor die werkwoordaan die einde van die sin. Hulpwerkwoorde: wil/wouMoet/ moes Sal / soukan/kon . Gaan /mag Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
Wat as ekmoet begin met ‘n Groep 3 voegwoord???? • Ekhetskool toe gegaan. Ekwassiek. Alhoewel…….. • WAT MAAK EK NOU?? • Stappe: • 1. Onderstreep V1 in altweesinne. • 2. Besluitwattereen van die twee sal ‘n beter SIN 1 maak. NB: jymoetweetwatvoegwoordbeteken. • 3. Plaas die werkwoord van Sin 1 aan die einde en die werkwoord van Sin 2 aan die begin. • Alhoeweleksiek was, het ekskool toe gegaan. Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010
ONTHOU… • Dis ALTYD werkwoord 1 van SIN 2 watrondskuif. • Jykanjou sin NET met ‘n Groep 3 voegwoord begin. “Al” van Groep 2 is die enigsteuitsonderingwaarmee ‘n sin begin kan word. • Leestekensvir die voegwoordgroepe: Kopiereg : M. Swanepoel(c)2010