130 likes | 291 Views
Jeremia 31:27-34. God nooi ons uit en ons kom tot rus.
E N D
Ek haat, Ek verafsku julle feeste, Ek het niks aan julle feestye nie. Al bring julle vir My brandoffers en graanoffers, dit is nie vir My aanneemlik nie, en Ek kyk nie eens na julle maaltydoffers van vetgevoerde kalwers nie. Gee pad voor My met die rumoer van jou gesing; Ek wil nie jou harpmusiek hoor nie! Maar laat die reg en die geregtigheid te voorskyn kom, laat dit aanrol soos watergolwe, soos 'n standhoudende stroom.
God praat met ons en ons luister Jeremia 31: 27-34
Wanneer die geloofsvolk se geloofshart weer gesond is, sal die berge drup van druiwesap en die heuwels deurnat wees … en sal die geloofsvolk in die grond geplant wees en nooit weer uitgeruk word nie
Volgende erediens: • 21ste Sondag in Koninkrykstyd – Tweede Sondag van die seisoen van wederkoms: Jeremia 14:7-10, 19-22