420 likes | 707 Views
Jeremia 23:1-6. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “And then he came to himself.”… returning to faith felt like that to me … It was like coming home in the deepest kind of way. Ingaan in God se tyd.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“And then he came to himself.”… returning to faith felt like that to me … It was like coming home in the deepest kind of way.
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
“The Bible does not say very much about homes; it says a great deal about the things that make them. It speaks about life and love and joy and peace and rest. If we get a house and put these into it, we shall have secured a home.” John Henry Jowett
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“The human homeless are found in shelters; the others are found in zoos.”
“Soms is die uitsien na iets, beter as die iets self… Soms verwag ons van mense wat net God ons kan gee: huis/hemel en ware omgee van Iemand wat jou nie in die steek sal laat of verraai nie!” Henri Nouwen
Homesick for heaven? Dis tyd vir huisverbeterings
Die beste rituele is dit wat ons regop hou wanneer ons nie op ons eie kan staan nie
Die kerk is die familie wat Jesus onthou John Knox
“Toe ek nie kon sing of my geloof kon bely nie, het die gemeente dit vir my gedoen. Toe dit voel of my lewe uitmekaar val, het die gemeente my daaraan herinner dat die fondament nog stewig staan”
Ons het ’nbehoefte aan rituele wat ons in oorgangstye kan help
“Home is the place where, when you have to go there, they have to take you in.” Robert Frost
Ons het dikwels ’nTitus nodig – ons moet ook vir ander Titus wees
“Paco, alles is vergewe. Ontmoet jou 12:00 voor die Royal hotel in Madrid. Jou Pa.”
“The greatest thing you’ll ever learn, is love and be loved in return”
“Phone home” – dis in elk geval ’n kollekteeroproep – alle kostes is reeds betaal
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Die Here maak self Sy kudde bymekaar, selfs al is ons verstrooi en al het daar min oorgebly. Die Here bring ons terug na vrugbare weivelde toe
Die Here sal ons weer baie laat word Die Here stel weer herders oor ons aan Ons sal weer versorg word Ons sal nie meer bang of verskrik wees nie Ons sal nie meer wegraak nie So sê die Here
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Nuwe luister-produk God praat – leef luisterryk Vir gesprek oor sensitiewe kwessies + DVD • Praat saam oor 15 issues wat krap • Op die punt af • In die kol Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342 www.bybelmedia.co.za Prys: R79.95