210 likes | 488 Views
Kategese. Ouerskap Lewenslange verpligting Veelbesproke onderwerp. Belangrikste vraag ... “Hoe en Wie is God vir jou?”. Watter dieet is die beste Maak dit saak?. Liefde – een tot een Aanvaar Aanhoor Aanraak. I have spent most of my life in recovery from the church Philip Yancey.
E N D
Kategese • Ouerskap • Lewenslange verpligting • Veelbesproke onderwerp • Belangrikste vraag ... • “Hoe en Wie is God vir jou?”
Watter dieet is die beste • Maak dit saak? • Liefde – een tot een • Aanvaar • Aanhoor • Aanraak
I have spent most of my life in recovery from the churchPhilip Yancey
Is die skepping/wêreld ’n vriendelike plek? Albert Einstein
Wat is jou eie egte/eerlike belewenis van die kerk/gemeente waarin jy groot geword het? • Die meeste mense word nie oud genoeg om oor hulle kinderjare te kom nie
Ouers Grootmense sit op twee stoele Godsdiens en die Bybel is ‘n goeie ding. Moet net nie na my kyk nie ...
Jongmense verlaat die Kerk na belydenisaflegging – “They graduate out of church”
Bou nog ’n siloKerk met ’n familiebediening Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Familie Bedieninge
Geloofsvorming TuisKerk deur familiebediening Baba Kleuter Kinder Tiener Jong volwasse Manne en Vroue Familiebediening / Geloofsvorming tuis Bedieninge
Milestones, lewensoorgangegeloofsgewoontes, vieringsmomente ens Benut die natuurlike geleenthede
Hoe lyk so bediening in die praktyk? Wat in die huis gebeur in verband met ’n vehouding met God is belangrik?
Milestones en lewensoorgange Benut die natuurlike goed
“TRAIN” ouers in geloofsvorming Reistye Tye van siekte Bed-toe-gaan-tye Etenstye Vakansietye Skep nuwe onthou-tye Een-tot-een-tye
Help ons asseblief om weer te dink oor hoe om die verhaal van God in die lewens van ons kinders te laat tuiskom. Jy is die belangrikste skakel! Jou mening en saam gesels is moontlik deur die elektroniese adres leonlouw.com/kerk.html te gebruik