160 likes | 268 Views
Kategese 24 Oktober 2010. NG Wierdapark. Hoeveel F’s is daar in die sin?. Lees dit slegs eenkeer!. FINISHED FILES ARE THE RE- SULT OF YEARS OF SCIENTIF - IC STUDY COMBINED WITH THE EXPERIENCE OF YEARS. F INISHED F ILES ARE THE RE- SULT O F YEARS O F SCIENTI F -
E N D
Kategese 24 Oktober 2010 NG Wierdapark
Lees dit slegs eenkeer! FINISHED FILES ARE THE RE- SULT OF YEARS OF SCIENTIF- IC STUDY COMBINED WITH THE EXPERIENCE OF YEARS.
FINISHED FILES ARE THE RE- SULT OF YEARS OFSCIENTIF- IC STUDY COMBINED WITH THE EXPERIENCE OF YEARS.
I love Paris in the the springtime
I love Paris in the the springtime
Watter van die prente of vrae was die maklikste/moeilikste om reg te kry? • Op watter maniere het God vir sy volk gewys dat hy steeds teenwoordig is in Jesaja 8? • Op watter maniere het hulle vir God gewys dat hulle nie op Hom vertrou nie?
Hoekom is mense makliker geneig om eerder ander oplossings te soek as om op God te vertrou? • Hoe weet jy God is teenwoordig in jou lewe? • Waarvoor vertrou jy vir God?