160 likes | 458 Views
Entrepreursteorie (ENP 206). Studie-eenheid 1. Algemene reëlings. Werkopdrag 1 johann@akademia.ac.za . Oefening. Dink gou aan ‘n besigheidsgeleentheid. Wat is Entrepreneurskap ?. Geleentheid Innovasie en kreatiwiteit Versameling van hulpbronne
E N D
Entrepreursteorie(ENP 206) Studie-eenheid 1
Algemenereëlings • Werkopdrag 1 • johann@akademia.ac.za
Oefening • Dink gouaan ‘n besigheidsgeleentheid
Wat is Entrepreneurskap? • Geleentheid • Innovasie en kreatiwiteit • Versameling van hulpbronne • Skep van ‘n onderneming en groei • Risiko • Beloning
Vraag: Watter van die volgende is voorbeelde van Entrepreneurskap • Die aankoop van aandele • ‘n Konsessie (Franchise) van ‘n Wimpy • Verkoop van ontwettige DVDs • Verkoop van produktelangs die straat (wettig)
Geskiedenis van Entrepreneursteorie • 1700-1950: Die ekonome • 1960-1980: Die gedragswetenskaplikes • Vanaf 1980: Bestuurswetenskappe: Watdoen entrepreneurs? • Vanaf 1985: Sosialewetenskappe: Watterondersteuningbenodig entrepreneurs? • 1990 tot nou: Entrepreneurskap as ‘n onafhanklike veld.
Vaardighede van ‘n entrepreneur • Geleenthederaaksien • Innovasie- en kreatiwiteitsvaardighede • Identifisering en vermindering van risiko’s. • Leierskap • Goeiemenseverhoudinge • Positieweuitkyk • Uithouvermoë
Mites t.o.v. entrepreneurskap • Entrepreneurs word gebore. Ditkannieaangeleer word nie • As jy ‘n ondernemingbesit, is jy ‘n entrepreneur • Enigesakepersoon is ‘n entrepreneur • Die risiko’sverbonde is tegrootomentrepreneurskapteoorweeg. • Dit is maklikeromvirjouselftewerk as omvir ‘n baas tewerk. • As jouondernemingmisluk, dan het jymisluk
Kreatiwiteit • Wat is kreatiwiteit? • Waarom is ditnodig?
Kreatiwiteit (vervolg) • Mites oorkreatiwiteit: • Kreatiwiteit is ‘n aangeborevaardigheid en kannieaangeleer word nie • Slegsrebellekankreatiefwees • Slegskunstenaars is kreatief • Slegswanneer ‘n persoonlaf of gek is, kanhullekreatiefwees • Allenuweprodukte is per ongelukontdek.
Kreatiwiteitsoefeninge • Keer die probleemom • Wie, wat, waar, wanneer, waarom en hoe? • Assosiasietegnieke • Breek die roetine • Dinkskrum, brain writing en omgekeerdedinkskrum • Die Gordon-metode • Ideenotaboek (huiswerk) • Die grootdroom
Kreatiwiteitstruikelblokke • Sosialeomgewing • Ekonomieseomgewing • Fisieseomgewing • Kulturelestruikelblokke • Perseptuelestruikelblokke
Innovasie • Wat is innovasie? • Innovasieproses: • Uitvinding • Kommersialisering • Diffusie
Risiko • Risiko-analise
Strategieëomrisiko’steverminder: • Omvang van die teikenmark • Nabootsstrategie • Retensie • Vermindering • Vermyding • Oordrag