300 likes | 509 Views
Lukas 24:46-53. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Ingaan in God se tyd. Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in. JY. Luister na God se Woord. Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God. Jesus gaan huis toe!.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Wat bely ons met Hemelvaart oor Jesus? • Sy werk op aarde was voltooi • Hy het finaal oor die dood getriomfeer • Hy regeer • Hy pleit vir ons • Hy berei vir ons plek voor
Dit sê vir Sy dissipels, vir ons, • ons is agtergelaat as geseëndes • ons is agtergelaat as gestuurdes
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Dag van afskeid Dag van blydskap D-dag
“Ek het geen ander planne gemaak nie, want ek maak staat op hulle!”
“Toe kom hulle vir my, en teen daardie tyd, was daar niemand oor om te praat nie!"
"This is my Father's world Oh, let me never forget That though the wrong seem oft so strong God is the Ruler yet
This is my Father's world The battle is not done Jesus, who died, shall not be satisfied Until earth and heaven be one."
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Flam 72 Ek glo Ons glo as ons struikel dat ons op kan staan Ons glo in U liefde soos ’noseaan Ons glo in genade soos die see ’nStroom van vergifnis sleur ons mee en ons bely
Ons glo dat die Herder sy kudde lei Ons glo dat die Leidsman die weg berei Alwys alwetend onsienlik Heer Onmeetlik sterke Verlosser Heer Ons glo!
Ons glo daar’s ’nmôre na die donker nag Ons glo aan ’nbruilof wat die bruid inwag Ons glo in vervulling van die Woord In Christus oorwinnaar oor die dood en ons bely
Ons sing omdat ons glo Aanbid omdat ons glo Bely dit dat ons glo Ons loof U want ons glo
Alwys alwetend onsienlik Heer Onmeetlik sterke Verlosser Heer Ons glo!