300 likes | 637 Views
Lukas 3:7-18. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. Blydskap Sondag - Derde Sondag van Advent -. Kersfees is ’n vreugdefees. Jesus is nou hier Hy wil by sy mense wees om saam met hulle fees te vier. Flam 103.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
Blydskap Sondag - Derde Sondag van Advent -
Kersfees is ’nvreugdefees.Jesus is nou hierHy wil by sy mense weesom saam met hulle fees te vier. Flam 103
Kersfees is ’nChristusfeesas ons net verstaan,dat Hy nie net in ’n krip lê nie,maar ook aan ’n kruis moes hang.
Vir jou en my het Jesus mens geword.Hy het gely om ons die lewe te gee.Maak oop jou hart en laat Sy vrede in.Kersfees sal dan in jou begin.
Kersfees is ’n vreugdefees.Jesus is nou hier.Hy wil by Sy mense weesdat hul kan glo in Hom.
Kersfees is ’n vreugdefeesas ons net verstaan,dat Hy nie net in ’n krip lê nie,maar ook deur ’n graf moes gaan.
Vir jou en my het Jesus mens geword.Hy het gely om ons die lewe te gee.Maak oop jou hart en laat Sy vrede in.Kersfees sal dan in jou begin.
Nie net een keer in ’n jaar nie!Kersfees elke dag heel jaar.
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Historiese agtergrond van Lukas 3 Tiberius Pontius Pilatus Herodes Antipas Annas en Kajafas
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’nluisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Johannes en Jesus Johannes was Jesus se voorbereider Johannes is ondergeskik aan Jesus
Johannes en Jesus Boodskap stem baie ooreen Albei is profete Sterk opposisie van geestelike leiers Beide roep mense tot bekering Gesag uit die hemel
Johannes en Jesus • Jesus gaan met sondaars om – Johannes was askeet • Johannes verkondig oordeel – Jesus genade • Johannes was teken van verwagting – Jesus was vervulling
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Bekeer julle Laat doop julle Dra vrug
Luister-produkte Ontmoetings Coenie Burger Uitsonderlike Bybelstudie-pakket oor die wil en plan van God met elke gelowige Leierspakket: R150.40 • Handboek • Deelnemersgids • Dubbel-DVD Deelnemerspakket: R139.72 • 8 x Deelnemersgidse Bestel by: 0860 BMEDIA 0860 263342