220 likes | 1.02k Views
GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE. TRADISIONELE GENESERS. DUIWELSKLOU. Harpagophytum Duiwelsklou. Gebruik van duiwelsklou. Enigste SA plant in Europese Pharmacopoeia . Knolle gebruik . Verlig koors en pyn . Teen hipertensie . Aptytwekker . Salf vir sere, pitswere .
E N D
GEBRUIK VAN INHEEMSE PLANTE TRADISIONELE GENESERS
Gebruik van duiwelsklou • Enigste SA plant in EuropesePharmacopoeia. • Knollegebruik. • Verligkoors en pyn. • Teen hipertensie. • Aptytwekker. • Salfvir sere, pitswere. • Verligpyntydensswangerskap.
Gebruike van Sutherlandia • Gebruikdeurlyers van kanker en MIV/VIGS. • Stimuleerimmuunstelsel. • Kan niegeneesnie, maar help beveg die siekte.
Hypoxis – Afrika-aartappel • Bouimmuunstelsel. • Beveg MIV/VIGS – kanegterniegeneesnie.
Afrika-aartappelHypoxis • Knol (wortel) gebruik. • Versterkimmuunstelsel. • Stimuleervorming van CD4-selle. • Vermindernewe-effekte van chemoterapie. • Verbeter die mobiliteit van rumatiek- en artritislyers. • Ondersteunbehandeling van XDR TB.
HoodiaOnderdrukaptyt • Hoodiagordoniideur San gebruikomeetlusteonderdruk in tye van hongersnood.
Hoodia • Hoodiagesien as nuwe wonder verslankings- “dwelm”.
Rooibos tee • Clanwilliamsentrum van rooibostee-verbouing. • Rooibosgroei in arm grond. • Plant bevat min stikstof, word niedeurveegevreet.
Gebruik van Aspalathus • Rooibosgedroog. • Groen tee ookgeproduseer. • Bevatbaieoksidantebv. Vit. C. • Geenkaffeïen, min tannien. • Gebruik as tee, ook in skoonheidsmiddels.
Gebruike van boegoe • Urine-drywer • Stimulasie van nierfunksie • Sistitis • Borskongestie en hoes • Verligting van koors en rumatiekpyn.
ArtemisiaAfrican wormwood/ wilde-als • Brongialeprobleme. • Gastritis, swakvertering, winde, koliek. • Swakaptyt. • Intestinaleparasiete, hardlywigheid. • Anti-malaria medikasie.
WARNING WAARSKUWING • KRUIE KAN DODELIK WEES. • GEBRUIK ONDER TOESIG VAN GEKWALIFISEERDE PERSOON. • KRUIE RATE KAN DOODMAAK INDIEN NIE REG GEBRUIK WORD NIE. • SIEN JOU MEDIESE DOKTER.