1 / 17

Basiese beginsels van netwerke

Basiese beginsels van netwerke. Inhoud. Wat is ‘n netwerk? Wat is nodig vir ’n netwerk? Maniere om te konnekteer Tipes klein netwerke Toets en verbeter jou kennis Module-aktiwiteite. Wat is ‘n netwerk?.

ekram
Download Presentation

Basiese beginsels van netwerke

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Basiese beginsels vannetwerke

  2. Inhoud • Wat is ‘n netwerk? • Wat is nodig vir ’n netwerk? • Maniere om te konnekteer • Tipes klein netwerke • Toets en verbeter jou kennis • Module-aktiwiteite

  3. Wat is ‘n netwerk? Wanneer 2 of meer rekenaars aan mekaar gekoppel is dmv ‘n kommunikasiemedium (kabels of kabelloos) met die doel om gebruikers toe te laat om apparatuur, programmatuur, data en inligting te deel.

  4. Voordele van netwerke • Deel hardeware • Deel data en inligting • Deel programmatuur • Gesentraliseerde programmatuurbestuur • Kommunikasiemedium • Datasekuriteit en –bestuur • Kostebesparings

  5. Nadele van netwerke • Duur om te installeer • Risiko van datakorrupsie • ‘n bediener kan faal • Virus-infeksies

  6. Wat is nodig vir ’n netwerk? Hardeware • APPARATUUR • Rekenaars • Selfone • Drukkers • Skandeerders

  7. Hardeware • NETWERKKOPPELVLAKBEHEERDER • Op elke toestel • Netwerkkabel word by NIC ingeprop • Op die moederbord van alle rekenaars ingebou Ethernet network card UTP (Unshielded Twisted Pair)

  8. Hardeware • SWITCH • Koppel toestelle in netwerk A switch, performs all of the same basic tasks as a hub. The difference is that when a PC on the network needs to communicate with another PC, the switch uses a set of internal logic circuits to establish a dedicated, logical path between the two PCs. hub switch

  9. Hardeware • MODEM / MODEM ROUTER • Laat koordlose kommunikasie toe • Internet koppeling deur middel van Telkomlyn router

  10. Sagteware Netwerkbedryfstelsel • Beheer die kommunikasie en sekuriteitsaspekte UNIX

  11. Maniere om te konnekteer • Met kabels Sonder kabels Elke netwerk benodig ’n netwerkbedryfstelsel om al die kommunikasie en sekerheidsmaatreëls te beheer. Ingebou by meeste bedryfstelsels.

  12. Tipes klein netwerke Persoonlike areanetwerk ’n Persoonlike areanetwerk (Personal Area Network of PAN) ’n individu, wat net oor ’n paar meter strek.

  13. Tipes klein netwerke Persoonlike areanetwerk (PAN) Voordele • Daar kan op ’n skootrekenaar rugsteun van lêers op ’n selfoon of • slimfoon gemaak word, en anders om • n Gebruiker kan e-posdienste gebruik en op die Internet browse terwyl • hy reis. • Klein lêers kan maklik tussen toestelle oorgedra word.. Nadele • Die grootste nadeel van ’n PAN is sy beperkte reikafstand.

  14. Tipes klein netwerke Huis-areanetwerk (HAN) ’n Huis-areanetwerk (Home Area Network of HAN) is ’n klein netwerk binne iemand se blyplek.

  15. Tipes klein netwerke Huis-areanetwerk (HAN) Voordele • Doeltreffende kommunikasie tussen toestelle • Gebruikers deel almal hulpbronne • Data maklik gedeel en oorgedra • Speletjies saam speel deur netwerk te gebruik Nadele • Sonder kabels - sekuriteitskwessies • Die mense wat die HAN opstel, het dalk nie die regte kennis • en tegniese vaardighede om ’n effektiewe HAN te ontwerp nie

  16. Toets en verbeter jou kennis Oorsig van module

  17. Toets en verbeter jou kennis Belangrike terme en konsepte

More Related