280 likes | 636 Views
Mastitis ‘n Basiese oorsig. Dr. M Lategan ( BVSc ) 2011. Organismes. Aansteeklik : Staph. Aureus ( STA ), Strep. Agalactia ( SAG ) Omgewings : E.coli , Klebsiella , Strep. Spp , Arcanobacterium Speen-opportunis : Koagulase negatiewe staph. ( STE ). Staph. aureus.
E N D
Mastitis ‘n Basieseoorsig Dr. M Lategan (BVSc) 2011
Organismes Aansteeklik: Staph. Aureus (STA), Strep. Agalactia (SAG) Omgewings: E.coli, Klebsiella, Strep. Spp, Arcanobacterium Speen-opportunis: Koagulasenegatiewe staph. (STE)
Staph. aureus NB patogeen in kuddes met oneffektiewebeheer program Bron: Omgewing, spene, vel, werkers se hande & neuse, maargrootstebron van infeksie is besmetteuier Voorkoms = 10% in kuddes met lae SST = 50% in kuddes met hoëSST Word tydensmelkoorgedradeurspeenhulse en werkershande
STA - Risiko’s Koei Lokaleweerstand – speenkanaalkondisieInfeksie met anderbakteriëOuderdom Ander siektes – ketose, dystocia... OmgewingVuiluierstydensmelkHoëlynmelksisteem Bakterie “Strain” – toksiene word afgeskei, kanbinne in die selleef, slymlaagom wand, L-vorm
STA Kliniesesimptome Erger in vroëelaktasie –uiergeswel, abnormalemelk, fibrose, produksiedaal Kronieseinfeksie – afnamein melkproduksie,kwart word kleiner, baiehoëSST, abnormalemelkvirmaande Behandeling Bestetydensafdroog – ongeveer 50% skoonNiebaiesuksesvoltydenslaktasie
Strep. agalactiae Baieaansteeklik, oorsprong in die uier. Oorgedradeurmasjien en hande Ekonomiesebelang – produksieverlies = 25% per laktasie RisikoSpeendoopwatnieeffektiefaangewend word niePositiewekoeie in kudde SimptomeKoors, uiergeswel, abnormalemelk,Produksiedaal BeheerBehandelpositiewekoeieSkotkoeieuitwatniereageernieVoor- en na-speendoopDroë-koeibehandeling
Coagulase Negative Staph (STE) Deesdaemeesalgemenebakteriëin kuddes Staph. Epidermidis, S hyicus, S chromogenes, S simulans Gewoonlikmatige, sublkiniese mastitis watspontaangenees (73%) RisikoSkadeaanspeenkanaalsfinkterDroëperiode en vroëelaktasie Verse
STE Beheer Na-melkspeendoopDroë-koeibehandelingVoorkomdatjong verse mekaar se spenesuigVliëe-beheerSkoon, droëkalf areasEntstof
E. Coli Komnoumeervoor, gewoonlik in kuddes met goeiebeheer, lae SST Voorkoms: 2-4% Bron: Omgewing, mis Simptome: Uierswel, abnormalemelk – kansistemiessiek word – sterfbinne 6-8 uur Meer kliniese- as subkliniesegevalle
E. coli Risiko 2 wekenaafdroog en 2 wekevoorkalfLae SST, lae Selenium & Vit E vlakke Downer koeie, speenkanaalskade BehandelingMelk 2 keer per dag heeltemaluitAntibiotikabinneuierInspuitbaarindiensistemiessiek Oxytocin, Ketofen BeheerHigiënein melkstal, skoonuiers, Voormelkspeendoop.Skoonkalf area, speendoop 10 daevoorkalf
Strep. uberus Kom al meervoor, regoor die wereld Bronomgewing, vel en mis Risiko 2 wekenaafdroog & 2 wekevoorkalfModderigeomgewingLengte van, en skadeaanspeenkanaal,Ouderdom. Kan somtydskronieseinfeksieveroorsaak. BehandelingBinneuierantibiotikaSomtyds 5-8 dae BeheerDroë, skoonkalf area, higiënein melkstalDroë, skoonspeneDroëkoeibehandeling en Interne speenseel
Identifikasie van mastitis Perakuut Akuut/Subakuut Klinies Subklinies Kronies • Abnormalemelk • Abnormaleuier • Abnormalekoei
Mastitis identifikasie Klinies: “Strip cup” – melk het klontjies, is waterig of verandering in kleur, bloeding Subklinies – SST, CMCT, Kultuur, NAGasetoets, Konduktiwiteit, pH, ultraklank SST – BESTE Meet die hoeveelheidwitbloedselle in die melkGesondekwart < 100 000 selle/mlBaiehoog in 1ste 2 weke van laktasieVerhoogdeurouderdom, vorigeinfeksie,hitte SAG infeksie en laemelkproduksie
CMCT die goedkoopste, koste-effektiefstekoei-toetsbeskikbaar.Sterkpositief 1ste 2 weke van- en baielaat -laktasieBaiegoedomsubklinieseinfeksiete monitor Elektriesekonduktiwiteit Meet die 1ste veranderingewatvoorkom in mastitsToetskwarte apart en vergelykverskilleomprobleemkwarteteidentifiseer 50% akkuraat 2 daevoorkliniese mastitis KultuurBaieakkuraat Gee indikasiewaarmeeomtebehandelVerskafinformasievirbeheer program
Staph aureus Antibiogram Coagulase neg Staph
Beheer Goeie program vermindergevalle van 130/100 koeie/jaarna 35-40/100 koeie/jaar Aansteeklikesiektesverminderdrasties, siektesdeuromgweigings-bakteriëverander min Beginselselimineerhuidigeinfeksievoorkomnuweinfeksie monitor uiergesondheid
5 Punt Beheer Program(STA en SAG) Uierhigiëneen goeiemelkmetodes Masjien – goeieinstallasie en funksionering Droëkoeibehandeling en bestuur Regtebehandeling van mastitis tydenslaktasie Uitskot van kroniesegevalle
10 punt beheer programviromgewingsbakterie Onderhoud van skoonomgewing Goeie data stelsel Monitor uiergesondheid Hersiengereelduiergesondheids program Steldoelwitteviruiergesondheid
Melkprosedure Uierhigiënevoormelk – was en droog “Let down” – 5-8min, 60-90sek naskoonmaak Melkeffektief – sorgdatkoeieuitmelk Ontsmettingnamelk Kykvir mastitis voormelk (stripping)tel mastitis vroeg opverminderbakteriëin speenkanaalstimuleer “let down” Maaksekerdatspeenhulsereg sit – hulsewatglylaatbakteriëin uieropspuit Speendoop – belangrikstestaptydenslaktasie. Dip is meereffektief as sprei – moethelespeendek Melkorde – Verse en jongdiereeerste
Droëkoeibestuur Speenkondisiebaiebelangrik – spene met krake is 1.7x meergeneigominfeksietekry Keratien prop moetvroegvorm – maarditgebeurniealtydnie Droëkoeiantibiotika Entings – infeksie minder erg, maarnie minder infeksiesnie Omgewing – droog, koel, skoon Voeding
Droëkoeibestuur Interne speenseël– Bismuth subnitrateFisieselaag – nieantibakterieel NZ – 10 keer minder infeksies, UK nog minder USA – 30% minder infeksiesIndienallekoeieniegetoetskan word nie - behandel met antibiotika en seël Maak die sommetjie...
Uitskot van koeie Hougoeierekord van herhaalde mastitis en fibrose (gediagnoseer met dieppalpasie) Hou die volgende in gedagte:Nettowaarde van die koeiInkomste van melkproduksieDragtigheid statusLaktasieKoste van behandelingKoste van ‘n vervangingsvers
Ten slotte Doen die “basics” reg Monitor gereeldvirpotensiëleprobleme Stelbeheer program in omhuidigeprobleemaantespreek en potensielerisiko’stevermy