1 / 26

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek vir mekaar is grootliks vernietig . Dit word bevestig deur die hoë voorkoms van :. Moord en verkragting Roof en ander misdade Verwaarlosing van gestremdes Armoede Diskriminasie teen vroue

walter
Download Presentation

Daar het iets in ons land verkeerd gegaan . Die mees basiese waarde van respek

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Daarhet iets in ons land verkeerdgegaan. Die meesbasiesewaarde van respek vir mekaar is grootliksvernietig. Dit word bevestigdeur die hoëvoorkoms van:

  2. Moord en verkragting Roof en andermisdade Verwaarlosing van gestremdes Armoede Diskriminasie teen vroue Eensaamheid van mense Minagting van mense Plaasaanvalle

  3. Verwaarlosing van kinders Homofobie Geweld op weerloses Vreemdelingehaat Rassisme Onregverdigeuitsluiting van mense Etikettering en veralgemening

  4. Mense se waardigheid word aangetas deursistemiesewerklikhedesooswanneer: siekesnietoegang het tot mediesehulpnie, kindersnietoegang het tot goeieonderwysnie, gestremdes op ‘n diskriminerendewyseuitgesluit word, mensenietoegang het tot basiesedienstenie, mensenietoegang het tot werksgeleenthedenie.

  5. Mense se waardigheid word ookaangetasdeur onsonbewuste of bewusteoptredebv. wanneer: Vrouenet omdathullevroue is as minderesbeskou word. Mensebloot op grond van hulleseksueleorientasieuitgesluit word. Armesaanhulle lot oorgelaat word. Mensebeoordeel word bloot op grond van hullevelkleur. Mensenienabehorevirhullewerkvergoed word nie en dusuitgebuit word. Onsveralgemenend dink en praatoormense.

  6. Wanneermagsverhoudinge so bedryf word datmenseonderdruken ondermynword, word hullemenswaardigheidaangetas.

  7. Wanneermenseuitgesluit word of as minderwaardiggeag word, word hullestemmeniegehoornie. Dit is vernederend.

  8. Die Bybelpraat ‘n andertaal. Die Bybel leer:

  9. God gee aanallemensewaarde. Hy tree in verhouding met állemense. Hy word self mens. Hylêsyleweafvirmense. Hy gee aanmense ‘n nuwelewe in Hom.

  10. Jesus raak die verworpenesaan.

  11. Hybevry die besetenes en maaksiekesgesond.

  12. Hyherstel die waarde van vroueen kinders in die samelewing.

  13. Hybeweegoorgrense en reikuit nadiegenewatniegeag word nie.

  14. Hyvergewe en bevrymense van hulleverlede.

  15. Hy gee aanmenseSygenade en vrede.

  16. Menseontdekhullewaarde wanneerhulleSyliefde en respekontvang en weetdathullegeag word.

  17. God tree met elkemens in verhouding ongeagsy/haarvermoë, inherentekwaliteite, prestasie, herkoms, bydrae tot die samelewing, oënskynlikewaardeof gebrekdaaraan. Daarom het allemensewaarde, omdat God in syliefdebesluit het om met elkemense in verhoudingte tree.

  18. Hystortsy Gees uitsodatons Homhierinkannavolg en ‘n nuwelewe in die Drie-Eenheidkanhê.

  19. In die Seisoen van Menswaardigheidverbind die viersusterskerkehulselfom: 1. Die Godgegewewaarde van menseteverkondig; 2. So met menseomtegaandatdit ‘n getuienislewer van die waarde watGod aanmensetoeken; 3. In onseenheid met mekaaronsrespek vir mekaartebeliggaam;

  20. 4. Almal in Suid-Afrikatemotiveer omander as ‘n geskenk van God tesien en hoor en beleef; 5. Veralvierwaardestebevorder:RESPEK | RESPECTLUISTER | LISTENINGOMARMING | EMBRACEMENTSELFLOOSHEID | SELFLESSNESS

  21. Hoe gaanonsditdoen? Deurdie Bybelseboodskap van menswaardigheidte sing; deurveiligeruimteste skep waarinmensenamekaarkanluister; deurverhaletevertelwatbegripbevorder; deursaamte dink en besinoor die betekenis van God se verbintenisaanmense; deurnuwegeloofstaalaante leer;

  22. deurleesstof en studiemateriaalteversprei; deuroorgrensemekaar se handete vat en by mekaarte leer; deur die waardes van die Seisoenuitteleef. Onsgaandissipelswees van Jesus deur die erkenning van allemense se Godgegewemenswaardigheid.

  23. Deur die Seisoen van Menswaardigheidwilons: 1. Die liefde van God verkondig; 2. Jesus, die Here, navolg in sydeernis vir mense; 3. ditwatonsglo en bely van God se liefde, beliggaam in onsverhouding met mekaar; 4. Sóbydra tot die genesing van ons land.

More Related