300 likes | 961 Views
Eerlik praat?. Hoe praat ons met mekaar?. 7 Sondes van praat. Gossip ( Skinder ) Judging ( Oordeel ) Negativity ( Negatiwiteit ) Complaining ( Kla ) Excuses ( Verskonings ) Lying ( Leuens ) Dogmatism ( Dogmatisme ). Honesty ( Eerlikheid ) Authenticity ( Opregtheid )
E N D
7 Sondes van praat Gossip (Skinder) Judging (Oordeel) Negativity (Negatiwiteit) Complaining (Kla) Excuses (Verskonings) Lying (Leuens) Dogmatism (Dogmatisme)
Honesty(Eerlikheid) Authenticity (Opregtheid) Integrity (Integriteit) Love (Liefde) H A I L
Johannes 13:35 As julle mekaar liefhet, sal almal weet dat julle dissipels van My is.
Rob Bell “I think that the way of Jesus is the best possible way to live.”
Jakobus 1:26 As iemand dink hy is godsdienstig, maar hy hou nie sy tong in toom nie, bedrieg hy homself. Sy godsdiens is waardeloos.
Spreuke 24:26 Iemand wat eerlik antwoord, is 'n ware vriend
Spreuke 24:26 He kisses the lips who gives a right answer.
Waar kom die stryd vandaan, waar kom die rusies onder julle vandaan? Kom dit nie van julle selfsugtige begeertes wat gedurig binne-in julle woed nie?
Julle wil dinge hê, maar kry dit nie en wil dan moord pleeg; julle is jaloers op 'n ander man se goed en kan dit nie in die hande kry nie en dan maak julle rusie en baklei julle.