310 likes | 605 Views
KONTRAKTEREG. DEEL III KONTRAKBREUK. INLEIDING:. Kontrakbreuk : Oorspronklik beskryf as ‘ Wanprestasie ”. Breuk van belofte om te presteer deur kontraktant . Sluit in laat prestasie ( negatiewe wanprestasie , foutiewe prestasie ( positiewe wanprestasie ).
E N D
KONTRAKTEREG DEEL III KONTRAKBREUK
INLEIDING: • Kontrakbreuk: Oorspronklikbeskryf as ‘Wanprestasie”. • Breuk van belofteomtepresteerdeurkontraktant. • Sluit in laatprestasie(negatiewewanprestasie, • foutieweprestasie(positiewewanprestasie)
Kontrakbreuk kan gepleeg word deur skuldenaar en skuldeiser. • Bv. As skuldeiser ‘n verpligting het om saam te werk ten einde skuldenaar in staat te stel om prestasie te lewer. • Bg kan voorkom in die vorm van negatiewe wanprestasie of repudiasie.
Die 5 vorme van kontrakbreuk: • 1. Mora debitoris(Negatiewewanprestasiedeurskuldenaar). • 2. moracreditoris (negatiewewanprestasiedeurskuldeiser) • 3. repudiasie. • 4. onmoontlikmaking van prestasie. • 5. positiewewanprestasie.
Eenheid 12 Mora Debitoris
Leeruikomste: • Verskaf ‘n kritieseinleiding tot die aard van kontrakbreuk, en noemookkortliks die vorme en kategorieë van kontrakbreuk en watditbehels. • Bespreek die aard en vorme van moradebitoris. • Lys en verskaf ‘n kritiesebespreking van die vereistesvirmoradebitoris. • Onderskeitussen die termemora ex re en mora ex persona. • Onderskeitussenmoradebitoris en andervorme van kontrakbreuk in die algemeen. • Analiseer die aspek van kansellasie op grond van moradebitoris met spesifiekeverwysingna die saak van KraggaKamma Estates CC v Flanagan 1995 (2) SA 367 (A).
Sake: • Ponisammy v Versailles Estates 1973 1 SA 372 (A) • Nel v Cloete 1972 (2) SA 150 (A) • Willowdene Landowners v St Martin’s Trust 1971 (1) SA 302 (T) • South African Forestry Co Ltd v York Timbers Ltd 2005 (3) SA 323 (SCA) • KraggaKamma Estates CC v Flanagan 1995 (2) SA 367 (A)
Bestudeer: • Hutchison et al. Hoofstuk 12 pp. 291-297.
Aard en Vorme: • Die wederregtelike versuim van die skuldenaar om betyds te presteer. • Mora: Versuim om betyds iets te lewer OF betyds ‘n gebrekkige prestasie lewer. • Mora debitoris: Skuldenaar presteer glad nie: negatiewe wanprestasie deur skuldenaar.
Mora = versuim. • Prestasie moet moontlik bly vir mora om plaas te vind. • Soms is dit sinneloos om na die prestasiedatum te presteer- sien voorbeeld van fotograaf op p. 101 van studie.
Morakanoor ‘n periode van kragbly. • Indienskuldenaarlaatpresteer, stelditnie die kontrakbreuk van die verledetersydenie. • So skuldenaarsal steeds skuldeisermoetvergoedvirkontrakbreukgepleeg. • Die mora/versuimsalegter tot ‘n eindekom.
I. Skuldenaar moet in mora wees. • Ponisammy v Versailles Estates: • Feite: • Kontrak bevat volgende bepaling: • “Payment of the purchase price shall be secured by a banker’s guarantee to be furnished within thirty (30) days after approval of the diagrams of the property sold by the Surveyor-General”
Koopkontrak bevat geen kansellasie-klousule nie. • 24 September 1970 keur LG diagram goed. • Appellant word eers ingelig van goedkeuring in laat November 1970.
Dit het beteken dat die 30 dae vir die lewering van ‘n waarborg reeds verval het teen die tyd wat die appellant gehoor het van goedkeuring. • Op 24 November 1970 skryf appellant se prokureur brief aan respondent ingevolge waarvan lg teen 23 Desember 1970 ‘n waarborg moet lewer.
Vroeg in Desember 1970 lig respondent appellant in dathynie teen 23 Desember 1970 die waarborgesoukonlewernie. • Partye stem toe in dat Pienaar R200 soubetaal en die keerdatumvirwaarborge 23 Januarie 1971 salwees. • Op 21 Januarie 1971 laatweet respondent dathy steeds nie die waarborgekanlewernie.
Appellant kanselleer ooreenkoms en verkoop eiendom aan ‘n ander persoon. • Respondent voer aan daar was geen gronde vir kansellasie nie, en lewer (uiteindelik) die nodige waarborg. • Hof a quo beslis eiendom moet aan respondent oorgedra word.
Appellant voer aan dat hy die respondent in mora geplaas het. • Effek: “Kennisgewing van terugtrede” indien respondent sou versuim om te presteer.
Beslissing: • Alhoewel die appellant die respondent in mora geplaas het, kan die plaas van iemand in mora nie kansellasie van die kontrak meebring nie. • Hof a quo se beslissing bekragtig.
Ratio decidendi: • Where time is not of the essence of the contract, but one of the contracting parties elects to make it so, giving a notice of rescission (a unilateral act), he should at least take care that the notice is clear and unequivocal, so that the other contracting party is aware of the consequences of a failure on his part to perform timeously.
MORA EX RE: • Somskompartyenieooreen op ‘n spesifiekeprestasiedatumnie. • Indienhulleegterwelooreenkom op datum, en skuldenaarversuimom teen daardie datum tepresteer: prima facie onregmatig.
Skuldeiserhoefdannie van skuldenaarte eis nie. • Dies interpellat pro homine: • “die dag vereis van die persoon” • Kontrakmoetpresiese datum bevat.
Mora ex persona • Kontrakstipuleernieprestasiedatum. • Skuldeisermoetskuldenaar in moraplaas. • Aanmaning/kennisgewing.
Doel van aanmaning: omskuldenaar in kennistestelwanneerhymoetpresteer. • Aanmaningmoetskuldaandui en redeliketydvirprestasiebepaal. • Onvoorwaardelik + duidelik.
Redelikheid van datum word bepaalnagelang van omstandighede. • Indienprestasiedatumnieuitdruklik in aanmaninguiteengesit word nie: prestasieonmiddellikvereis.
Willowdene landowners v st martin’s trust: • “die tydwatvirprestasieverleen word, moetredelikwees in die omstandighede. Indienditnie die geval is nie, het die aanmaninggeeneffeknie.”
II. Prestasiemoetopeisbaarwees. • Prestasie kan nie plaasvind in terme van ‘n ongelikwideerde skuld nie.
III. Versuim moet veroorsaak word deur die skuldenaar en/of sy werknemers. • IV. Die prestasie moet moontlik bly ondanks versuim om te presteer.
Gevolge: • Stel die verbintenisuit. • Kontrakkangekanselleer word (sien p. 106). • Verbinteniskanegtervoortgesit word. • Rentea temporaemorae: Rente op verlies van inkomste. • Rentein duplum: Rentemagnooitkapitaleskuldoorskrynie. • Koopkontrak: Risikovanagverkopernakoperwanneerkontrakperfecta is.