1 / 23

KONTRAKTEREG

KONTRAKTEREG. EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE. Leeruitkomste :. Analiseer en bespreek die aard en vorme van Positiewe Wanprestasie . Lys en bespreek krities elke vereiste van Positiewe Wanprestasie . Onderskei tussen Positiewe Wanprestasie en ander tipes kontrakbreuk .

skylar
Download Presentation

KONTRAKTEREG

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. KONTRAKTEREG EENHEID 13 POSITIEWE WANPRESTASIE

  2. Leeruitkomste: • Analiseer en bespreek die aard en vorme van PositieweWanprestasie. • Lys en bespreekkritieselkevereiste van PositieweWanprestasie. • OnderskeitussenPositieweWanprestasie en andertipeskontrakbreuk. • Bespreek die spesialegevolge van PositieweWamprestasie. • Bespreek die moontlikheid van kansellasie van ‘n kontrak op grond van positiewewanprestasie.

  3. Sake: • Holmdene Brickworks v Roberts Construction. • Shatz Investments (Pty) Ltd v Kalovyrnas. • BK Tooling (Edms) Bpk v Scope Precision Engineering.

  4. Bestudeer: • Hutchison et al Hoofstuk 12 pp 306-308.

  5. Aard en Vorme • VERWYS NA WYSE WAAROP VERBINTENIS UITGEVOER WORD. • TWEE VORME: • Gebrekkigeprestasie. • Gedragteenstrydig met kontraktueleverbod.

  6. Gebrekkigeprestasie: • Stem prestasieooreen met bepalings van die kontrak? • Verwysnie net nauitdruklikebepalings van kontraknie, maarooknanaturalia van kontrak. • Lewering van gebrekkigeobjek/prestasie. • Prestasiekangemaakvoorvoor, op of naprestasiedatum.

  7. Gedragteenstrydig met ‘n kontraktueleverbod: • ShatzInvestmens (Pty) Ltd v Kalovyrnas: • Huurooreenkoms met die volgende twee klousule:

  8. The lessee (respondent in the case under discussion) shall be entitled to use the leased premises for the purpose of carrying on the business of a restaurant, take-away-foods and general dealer, and for no other purpose whatsoever, save with the consent of the lessor, which consent shall not unreasonably be withheld.

  9. The lessor (appellant in the case under discussion) agrees to give full protection to the lessee by not letting any of the existing other shops, and those still to be erected in the same building, for the same nature of business or allied business, as that of the lessee, i.e. coffee bar, fish and chips, tea room, take-away foods, steak house etc., and such like, other than bakery and allied lines produced on the premises.

  10. Onderhandelings-fase: Appellant woueen van anderwinkels in dieselfdegebou as bakkerygebruik. • Respondent het daartoeingestem, mits die bakkeryniewegneemetessoos “kosher” en anderJoodsekosverkoopnie. • Terwyl respondent besig was ombesigheidooptemaak: Advertensieverskyndatnuwebakkerygebak en wegneemetesverkoop.

  11. Toe nuwebakkeryoopmaak, het dit ‘n onmiddellike en aansienlikeeffekgehad op besigheid van die Miami Restaurant. • Hof besliskorrekdat appellant kontrakbreukgepleeg het in die vorm van positiewewanprestasie.

  12. VeresistesvirPositiewewanprestasie: • 1. Die skuldenaarmoespresteer het: • Skuldenaarmoetprestasieaanbied (tender). • Skuldeisermoetprestasieaanvaar. • Indienkorrekteprestasiebetydsaangebied word en skuldeiserweierdit: moracreditoris. • Indiengebrekkigeprestasiegelewer is, hoefskuldeisernieprestasieterugte gee virherstelnie.

  13. BK TOOLING V SCOPE PRECISION ENGINEERING: Indienskuldeiseregternie die kontrakkanselleernie, moethyprestasieteruglewer. Positiewewanprestasie: Skuldenaarmoet 2de kansgegun word omprestasieteherstel.

  14. 2. Die gelewerdeprestasiemoetgebrekkigwees: • Vraagnagebrekkigheid word bepaalnagelang van voldoeningaan die kontrak. • IndienPREstasienievoldoenaankontrak: prima faciewederregtelik. • Tensy: Tekortkomingetewyte is aanvis maior of omstandighedebuiteskuldenaar se beheer.

  15. Is skuld ‘n vereistevirpositiewewanprestasie? • Onderskeitussenwaarborge en anderbepalings. • Van der merweet al: skuldmoetnievereistevirpositiewewanprestasieweesnie.

  16. Onderskeid tussen Positiewe wanprestasie en ander vorme van kontrakbreuk: • Positiewe handeling teenoor negatiewe handeling: versuim om te presteer. • Verskil van repudiasie: Kontrakbreuk in vorm van positiewe wanprestasie kan slegs plaasvind indien prestasie reeds gelewer is. Repudiasie vind plaas voor lewering.

  17. ‘n Aanbod/tender van ‘n gebrekkige prestasie kan dus repudiasie daarstel. • Onmoontlikmaking van prestasie word ook gepleeg voor prestasiedatum.

  18. Gevolge: • Gewone remedies vir kontrakbreuk is beskikbaar. • Skuldeiser kan besit van prestasie behou en aandring op herstel van gebreke. • Mag skuldeiser egter gebrekkige prestasie weier ten einde behoorlike prestasie af te dwing?

  19. BK Tooling-saak: Hof het voorgehoudatskuldeiserwatnogniepresteer het nie, syprestasiekanterughoutotdatskuldenaarakkuraat en volledigpresteer het. • Bogenoemdestaanbekend as die wederkerigheidsbeginsel. • Voorwaarde: Gebrekmoetniekleinlikweesnie, en prestasiemoet steeds moontlikwees.

  20. Indienprestasieniemeermoontlik is nie, kanskuldeiser ‘n geldbedrag as surrogaatvereis. • Indienprestasieegterniesubstansieelgebrekkig is nie, moet die skuldeiser die gebrekkigeprestasiehou en tevredewees met skadevergoeding. • Verwerping van prestasie dui nie op kansellasienie, maar is ‘n juis ‘n wyseomkontrakaftedwing.

  21. Kansellasie op grond van positiewewanprestasie: • Lex commissoria(kansellasieklousule) is ‘n vereistevirkansellasie). • Reg op terugtredekannieverkry word deurkennisgewing van voornemeomtekanselleernie. • Hoe Word die erns van die kontrakbreukbepaal?

  22. - Breukmoet tot die wortel/basis van die kontrakgaan. • - Breukmoet ‘n essensielegedeelte van kontrakraak. • - Breukmoet so ernstigweesdatditnieredeliksouweesomteverwagdatskuldeisergebrekkigeprestasiemoethounie.

  23. Indienprestasiedeelbaar is kanonskuldige party pro tantoterugtree. • Skuldeiserkanookonmiddellikterugtree. • Indienskuldeiserniekontrakkanselleernie, maarskadevergoeding eis, kan die skuldenaarnieaandring op behoorlikeprestasie in plaas van betaling van skadevergoedingnie.

More Related