1 / 33

Ek is

Ek is. ….. en die res is nie. Boodskap verloop. Ek is. Leer uit wie Vader is, en hoe Hy roep – hoekom?. ek is. Verstaan wat ons is, en nie is nie – daarom?. Wat nie is nie. Waarskuwing en bemoediging – die laaste dae!.

etenia
Download Presentation

Ek is

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Ek is …..en die res is nie

  2. Boodskap verloop Ek is Leer uit wie Vader is, en hoe Hy roep – hoekom? ek is Verstaan wat ons is, en nie is nie – daarom? Wat nie is nie Waarskuwing en bemoediging – die laaste dae!

  3. Eks 3:13 Hierop het Moses tot God gespreek: Maar as ek by die kinders van Israel kom en aan hulle sê: Die God van julle vaders het my na julle gestuur, en hulle my vra: Hoe is sy naam? —wat moet ek hulle antwoord? Eks 3:14 En God sê vir Moses: EK IS WAT EK IS. Ook sê Hy: So moet jy die kinders van Israel antwoord: EK IS het my na julle gestuur.

  4. Ek is I AMH1961 hath sent me unto you. H1961 haw-yaw' A primitive root (compare H1933); to exist, that is, be or become, cometopass(always emphatic, and not a mere copula or auxiliary): - beacon, X altogether, be (-come, accomplished, committed, like), break, cause, come (to pass), continue, do, faint, fall, + follow, happen, X have, last, pertain, quit (one-) self, require, X use. Ek is, Ek was, Ek sal wees – soos ‘n baken, onmisbaar, sigbaar, tasbaar.... Ek bestaan regtig, van ewigheid, nou, en tot in ewigheid

  5. Iets is, as dit: Gesien, gehoor, gevoel, geruik kan word. Anders, is dit nie….so vêr dit die mens aangaan.

  6. Egipte - die natuurlike mens se wêreld

  7. Die naam alleen onderskei nie Die God van Abraham, Isak & Jakob ‘n Afgod in Egipte JHWH (JaH) - Hebreeus Iah – vertaal as Yah, Jah H3050 yâhh - yaw Contracted for H3068, and meaning the same; Jah, the sacred name: - Jah, the Lord, most vehement. Cp. names in “-iah,” “-jah.” Iah is a god of the moon in ancient Egyptian religion, and his name, jˁḥ (sometimes transliterated as Yah, Jah, or Aah), simply means "moon". Iah continued to appear in amulets and occasional other representations, similar to Khonsu in appearance, with the same lunar symbols on his head and occasionally the same tight garments. He differed in wearing a full wig instead of a child's sidelock, and sometimes an atef crown topped by another moon symbol. Iah was also assimilated with Osiris, god of the dead, perhaps because, in its monthly cycle, the moon appears to renew itself. Iah also seems to have assumed the lunar aspect of Thoth, god of knowledge, writing and calculation; the segments of the moon were used as fractional symbols in writing. Jah (Hebrew: יהּ = Yah) is the shortened form of the divine name an anglicized version of the Tetragrammaton (YHWH, Latin JHVH). The name is most commonly associated with the Rastafari movement or within the word hallelujah, although Christian groups may use the name to varying degrees. Jehovah's Witnesses use a form of the name in over 400 languages. The name is used in some English Bible translations translations which reconstruct the Tetragrammaton; other versions sometimes use the academic Hebrew reconstruction "Yah". Some languages use the letter "I" instead of "Y" or "J": This should not be confused with the phonetically, theologically, and historically unrelated Egyptian god Iah. Other languages use CH (Choctaw), S (Tongan), and Z (Chin).

  8. Sintuie word gebruik om te onderskei • Bekendes • Gehoor • Sig • Gevoel • Smaak • Reuk • Minder bekendes • Ballans & versnelling • Temperatuur • Kinestetiese • Pyn • Rigting Vir die leek, ook maar gevoel Mens behoort die verskil te sien?

  9. Sintuiglike onderskeid maak dit maklik Die God van Abraham, Isak & Jakob ‘n Afgod in Egipte

  10. Uitgelei: Israel in Egipte As vader die taal van Egipte, met Egipte praat… Die doel van die woestyn….’n groot niks Eksamentyd – Josua en die verkenners Druippunt – terug na die woestyn

  11. Slaagpunt! Eers as jy glo in dit wat nie gesien, gevoel, gevat, geruik kan word, is jy gereed om vertrou te word met die intog in die beloofde land!

  12. Daarom het julle My nie gesien nie…. Deu 4:15 Neem julle dan terdeë in ag ter wille van julle siele—want julle het géén verskyning gesien op die dag dat JAHWEH by Horeb uit die vuur met julle gespreek het nie— Deu 4:16sodat julle nie verderflik handel deurdat julle vir julle ‘n gesnede beeld, ‘n gelykenis van enige afgodsbeeld, maak nie: ‘n afbeelding van man of vrou, Deu 4:17 ‘n afbeelding van enige dier wat op die aarde is, ‘n afbeelding van enige gevleuelde voël wat in die lug vlieg, Deu 4:18 ‘n afbeelding van enigiets wat op die aarde kruip, ‘n afbeelding van enige vis wat in die water onder die aarde is; Deu 4:19 dat jy ook jou oë nie na die hemel opslaan, en as jy die son sienen die maan (sien) en die sterre (sien),die hele leër van die hemel, jou laat verlei en voor hulle neerbuig en hulle dien nie—dinge wat JAHWEH jou God aan al die volke onder die hele hemel uitgedeel het. Deu 4:20 Maar JAHWEH het julle geneem en julle uit die yster-smeltoond, uit Egipte, uitgelei om sy erfvolk te wees soos dit vandag is.

  13. En selfs Moses is versteek Jud 1:9 Maar toe Mígael, die aartsengel, met die duiwel in woordestryd was oor die liggaam van Moses, het hy geen oordeel van lastering durf uitspreek nie, maar het gesê: Die Here bestraf jou! Deu 34:5 Toe het Moses, die kneg van JAHWEH, daar gesterwe in die land Moab, volgens die bevel van JAHWEH. Deu 34:6 En Hy het hom in die dal in die land Moab, teenoor Bet-Peor, begrawe; en niemand het tot vandag toe sy graf geken nie.

  14. Hoekom alle sintuiglike spore uitvee? Mat 13:24 ‘n Ander gelykenis het Hy hulle voorgehou en gesê: Die koninkryk van die hemele is soos ‘n man wat goeie saad in sy land gesaai het; Mat 13:25 maar terwyl die mense slaap, het sy vyand gekom en onkruid onder die koring gesaai en weggegaan. Mat 13:26 En toe die spruitjies opgeskiet en vrug gevorm het, toe verskyn die onkruid ook. Mat 13:27 En die diensknegte van die huisheer het gekom en vir hom gesê: Meneer, het u dan nie goeie saad in u land gesaai nie? Waar kry dit dan die onkruid vandaan? Mat 13:28 En hy antwoord hulle: ‘n Vyandige mens het dit gedoen. Toe sê die diensknegte vir hom: Wil u dan hê dat ons dit moet gaan bymekaarmaak? Mat 13:29 Maar hy antwoord: Nee, dat julle nie miskien, as julle die onkruid bymekaarmaak, die koring daarmee saam uittrek nie. Mat 13:30 Laat altwee saam groei tot die oes toe, en in die oestyd sal ek vir die maaiers sê: Maak eers die onkruid bymekaar en bind dit in bondels om dit te verbrand, maar bring die koring bymekaar in my skuur. bind - G1210 - deh'-o A primary verb; tobind (in variousapplications, literallyorfiguratively): - bind, be in bonds, knit, tie, wind. See also G1163, G1189. bring - G4863 - soon-ag'-o FromG4862 and G71; tolead(lei)together, that is, collectorconvene; specificallytoentertain (hospitably): - + accompany, assemble (selves, together), bestow, cometogether, gather (selvestogether, up, together), leadinto, resort, take in.

  15. Want die goeie saad word geroep op ‘n ander manier as die slegte saad – beide was gebind, maar net die goeie saad kan sien, wat te sien is en hoor wat te hoor is van die roepstem.

  16. Nie alle goeie saad kies om te hoor en verstaan nie, maar alle onkruid is sonder die insig. Mat 13:15 Want die hart van hierdie volk het stomp geword, en met die ore het hulle beswaarlik gehoor; en hul oë het hulle toegesluit, sodat hulle nie miskien met die oë sou sien en met die ore hoor en met die hart verstaan en hulle bekeer en Ek hulle genees nie. Mat 13:16 Maar julle oë is gelukkig, omdat hulle sien; en julle ore, omdat hulle hoor. Mat 13:17 Want, voorwaar Ek sê vir julle, baie profete en regverdiges het begeer om te sien wat julle sien, en het dit nie gesien nie, en om te hoor wat julle hoor, en het dit nie gehoor nie. Mat 13:18Luister julle dan na die gelykenis van die saaier. Mat 13:19 As iemand die woord van die koninkryk hoor en nie verstaan nie, kom die Bose en roof wat in sy hart gesaai is—dit is hy by wie langs die pad gesaai is (geen ontkieming kan plaasvind). Mat 13:20 En by wie op rotsagtige plekke gesaai is (geen groei tot volwassenheid kan plaasvind nie)—dit is hy wat die woord hoor en dit dadelik met blydskap aanneem; Mat 13:21 maar hy het geen wortel in homself nie, hy is net vir ‘n tyd, en as daar verdrukking en vervolging kom ter wille van die woord, struikel hy dadelik. Mat 13:22 En by wie in die dorings gesaai is (goeie grond) —dit is hy wat die woord hoor, maar die sorg van hierdie wêreld en die verleiding (sintuiglik) van die rykdom verstik die woord, en hy word onvrugbaar. Mat 13:23 En by wie op die goeie grond gesaai is—dit is hy wat die woord hoor en verstaan, wat dan ook vrug dra en oplewer: die een honderd,die ander sestig—, die ander dertigvoudig.

  17. Oor “nie-gode”, duiwels en nie-volke Deu 32:8 Toe die Allerhoogste aan die nasies ‘n erfdeel gegee het, toe Hy die mensekinders van mekaar geskei het, het Hy die grense van die volke vasgestel volgens die getal van die kinders van Israel. Deu 32:9 Want JAHWEH se deel is sy volk, Jakob is sy afgemete erfdeel. Deu 32:10 Hy het hom gevind in ‘n woestynland en in ‘n woeste wêreld, vol gehuil van die wildernis; Hy het hom omring, op hom ag gegee, hom bewaak soos sy oogappel. Deu 32:11 Soos ‘n arend sy nes opwek, oor sy kleintjies sweef, sy vlerke uitsprei, hulle opneem, hulle dra op sy vleuels— Deu 32:12 JAHWEH alleen het hom gelei, en daar was geen vreemde god by hom nie. Deu 32:13 Hy het hom laat ry op die hoogtes van die aarde, en hy het die opbrings van die veld geëet; en Hy het hom heuning uit die rots laat suig en olie uit die klipharde rots; Deu 32:14 dikmelk van beeste en melk van kleinvee, met die vet van lammers en ramme; stiere van Basan en bokke, met die niervet van koring; en druiwebloed het jy gedrink, skuimende wyn. Deu 32:15 Toe het Jesúrun vet geword en agterop geskop—jy het vet geword, dik geword, spekvet geword—en hy het God verwerp wat hom gemaak het, en die steenrots van sy heil geminag. Deu 32:16 Hulle het deur vreemde gode sy ywer gewek; deur gruwels Hom geterg. Deu 32:17 Hulle het aan die duiwels geoffer, wat nie-God is, gode wat aan hulle nie bekend was nie; nuwes wat kort gelede opgekom het, vir wie julle vaders nie gehuiwer het nie. Deu 32:18 Die Steenrots wat jou verwek het, het jy veronagsaam; en jy het die God vergeet wat jou voortgebring het. Deu 32:19 Toe JAHWEH dit sien, het Hy hulle verwerp, uit ergernis oor sy seuns en dogters. Deu 32:20 En Hy het gesê: Ek wil my aangesig vir hulle verberg, Ek wil sien wat hulle einde sal wees; want ‘n heeltemal verkeerde geslag is hulle, kinders in wie geen trou is nie. Deu 32:21 Hulle het my ywer gewek deur wat nie-God is, My geterg deur hulle nietige afgode. Ék sal dan hulle ywer wek deur die wat ‘n nie-volk is, deur ‘n dwase nasie sal Ek hulle terg. Deu 32:22 Want ‘n vuur is aangesteek in my toorn en het gebrand tot in die doderyk daaronder, en dit het die aarde met sy opbrings verteer (geslag wat voortgebring moes word) en die fondamente van die berge aan die brand gesteek. Deu 32:23 Ek sal onheile op hulle ophoop; my pyle sal Ek op hulle wegskiet.

  18. Het dit verander? 1Kor 2:1 En toe ek by julle gekom het, broeders, het ek nie aan julle die getuienis van God kom verkondig met voortreflikheid van woorde of van wysheid nie, 1Kor 2:2 want ek het my voorgeneem om niks anders onder julle te weet nie as JahshuaChristus, en Hom as gekruisigde. 1Kor 2:3 Ek was ook by julle in swakheid en in vrees en in veel bewing; 1Kor 2:4 en my rede en my prediking was nie in oorredende woorde van menslike wysheid nie, maar in die betoning van gees en krag, 1Kor 2:5 sodat julle geloof nie in wysheid van mense sou bestaan nie, maar in die krag van God. 1Kor 2:6 Tog spreek ons wysheid onder die volwassenes, maar ‘n wysheid nie van hierdie wêreld, of van hierdie wêreld se heersers, wat vergaan nie. 1Kor 2:7 Maar ons spreek die wysheid van God, wat bestaan in verborgenheid wat bedek was en wat God van ewigheid af voorbeskik het tot ons heerlikheid, 1Kor 2:8 wat niemand van die heersers van hierdie wêreld geken het nie—want as hulle dit geken het, sou hulle die Here van die heerlikheid nie gekruisig het nie— 1Kor 2:9 maar soos geskrywe is: Wat die oog nie gesien en die oor nie gehoor en in die hart van ‘n mens nie opgekom het nie, wat God berei het vir die wat Hom liefhet. 1Kor 2:10 Maar God het dit aan ons deur sy Gees geopenbaar, want die Gees ondersoek alle dinge, ook die dieptes van God. 1Kor 2:11 Want wie van die mense weet wat in ‘n mens is, behalwe die gees van die mens wat in hom is? So weet ook niemand wat in God is nie, behalwe die Gees van God. 1Kor 2:12Ons het ewenwel nie die gees van die wêreld ontvang nie, maar die Gees wat uit God is, sodat ons kan weet wat God ons uit genade geskenk het. 1Kor 2:13 Daarvan spreek ons ook, nie met woorde wat die menslike wysheid leer nie, maar met dié wat die Heilige Gees leer, sodat ons geestelike dinge met geestelike vergelyk. 1Kor 2:14 Maar die natuurlike mens neem die dinge van die Gees van God nie aan nie; want dit is vir hom dwaasheid, en hy kan dit nie verstaan nie, omdat dit geestelik beoordeel word. 1Kor 2:15 Maar die geestelike mens beoordeel wel alle dinge; self egter word hy deur niemand beoordeel nie. 1Kor 2:16 Want wie het die sin van die Here geken, dat hy Hom sou kan onderrig? Maar ons het die sin van Christus.

  19. Die enigste verskyning van JHWH Joh 14:6Jahshuaantwoord hom: Ek is die weg en die waarheid en die lewe; niemand kom na die Vader behalwe deur My nie. Joh 14:7 As julle My geken het, sou julle my Vader ook geken het, en van nou af ken julle Hom en het julle Hom gesien. Joh 14:8 Filippus sê vir Hom: Here, toon ons die Vader, en dit is vir ons genoeg. Joh 14:9Jahshuasê vir hom: Ek is so lankal by julle, en het jy My nie geken nie, Filippus? Hy wat My gesien het, het die Vader gesien. En hoe sê jy: Toon ons die Vader? Joh 14:10 Glo jy nie dat Ek in die Vader is en die Vader in My nie? Die woorde wat Ek tot julle spreek, spreek Ek nie uit Myself nie; maar die Vader wat in My bly, Hy doen die werke. Joh 14:11 Glo My dat Ek in die Vader is, en die Vader in My; of anders, glo My ter wille van die werke self.

  20. En ook dit was bestem om betwisbaar te wees…tot onderskeiding van mense Luk2:33 En Josef en sy moeder het hulle verwonder oor die dinge wat van Hom gesê is. Luk 2:34 En Símeon het hulle geseën en aan Maria, sy moeder, gesê: Kyk, hierdie Kind is bestemd tot ‘n val en ‘n opstanding van baie in Israel en tot ‘n teken wat weerspreek sal word— Luk 2:35ja, ‘n swaard sal deur jou eie siel gaan—sodat die gedagtes uit baie harte openbaar kan word. Luk 20:17 Maar Hy het hulle aangekyk en gesê: Wat beteken dan hierdie Skrifwoord: die steen wat die bouers verwerp het, dit het ‘n hoeksteen geword? Luk 20:18 Elkeen wat op dié steen val, sal verpletter word (breek – tot herstel) ; maar elkeen op wie hy val, dié sal hy vermorsel (tot poeier gemaal – tot wegblasing) . Luk 20:19 Toe probeer die owerpriesters en die skrifgeleerdes in daardie selfde uur om die hande aan Hom te slaan, maar hulle het die volk gevrees; want hulle het geweet dat Hy hierdie gelykenis met die oog op hulle self uitgespreek het. Luk 4:18 Die Gees van die Here is op My, omdat Hy My gesalf het om die evangelie aan die armes te bring. Hy het My gestuur om die wat verbryseldvan hart is, te genees; Luk 4:19 om aan gevangenes vrylating te verkondig en aan blindes herstel van gesig; om die wat gebroke is, in vryheid weg te stuur; om die aangename jaar van die Here aan te kondig. Luk 4:20 En nadat Hy die boek toegemaak en aan die dienaar teruggegee het, gaan Hy sit, en die oë van almal in die sinagoge was op Hom gevestig. Luk 4:21 Toe begin Hy vir hulle te sê: Vandag is hierdie Skrif in julle ore vervul.

  21. Die vyand bly nie agter met sy vervalsing nie 1Jo 4:1 Geliefdes, glo nie elke gees nie, maar stel die geeste op die proef of hulle uit God is, want baie valse profete het in die wêreld uitgegaan. 1Jo 4:2Hieraan ken julle die Gees van God: elke gees wat bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het, is uit God; 1Jo 4:3 en elke gees wat nie bely dat Jahshua Christus in die vlees gekom het nie, is nie uit God nie; en dit is die gees van die Antichris waarvan julle gehoor het dat hy kom, en hy is nou al in die wêreld. 1Jo 4:4Julle is uit God, my kinders, en het hulle oorwin, omdat Hy wat in julle is, groter is as hy wat in die wêreld is. 1Jo 4:5Hulle is uit die wêreld; daarom praat hulle uit die wêreld, en die wêreld luister na hulle. 1Jo 4:6Ons is uit God; hy wat God ken, luister na ons; hy wat nie uit God is nie, luister nie na ons nie. Hieruit ken ons die Gees van die waarheid en die gees van die dwaling. 1Jo 4:7Geliefdes, laat ons mekaar liefhê; want die liefde is uit God, en elkeen wat liefhet, is uit God gebore en ken God. 1Jo 4:8 Hy wat nie liefhet nie, het God nie geken nie, want God is liefde. 1Jo 4:9 Hierin is die liefde van God tot ons geopenbaar, dat God sy eniggebore Seun in die wêreld gestuur het, sodat ons deur Hom kan lewe.

  22. Ook in die huidige “Egipte” is name verwarrend Isis or in original more likely Aset (Greek: Ἶσις) was a goddess in Ancient Egyptian religious beliefs, whose worship spread throughout the Greco-Roman world. She was worshiped as the ideal mother and wife as well as the matron of nature and magic. She was the friend of slaves, sinners, artisans, and the downtrodden, and she listened to the prayers of the wealthy, maidens, aristocrats, and rulers. Isis is the goddess of motherhood, magic and fertility. The goddess Isis (the mother of Horus) was the first daughter ofGeb, god of the Earth, and Nut, the goddess of the Overarching Sky, and was born on the fourth intercalary day. At some time Isis and Hathor had the same headdress. In later myths about Isis, she had a brother, Osiris, who became her husband, and she then was said to have conceived Horus. Isis was instrumental in the resurrection of Osiris when he was murdered by Set. Her magical skills restored his body to life after she gathered the body parts that had been strewn about the earth by Set. This myth became very important in later Egyptian religious beliefs. Isis is also known as protector of the dead and goddess of children from whom all beginnings arose. In later times, the Ancient Egyptians believed that the Nile River flooded every year because of her tears of sorrow for her dead husband, Osiris. This occurrence of his death and rebirth was relived each year through rituals. The worship of Isis eventually spread throughout the Greco-Roman world, continuing until the suppression of paganism in the Christian era.

  23. As jy jou daardeur wil laat verwar. Amun, reconstructed Egyptian Yamānu (also spelled Amon, Amoun, Amen, and rarely Imen or Yamun, Greek ἌμμωνAmmon, and ἍμμωνHammon), was a god in Egyptian mythology who in the form of Amun-Ra became the focus of the most complex system of theology in Ancient Egypt. Whilst remaining hyAmun, reconstructed EgyptianYamānu (also spelled Amon, Amoun, Amen, and rarely Imen or Yamun, GreekἌμμωνAmmon, and ἍμμωνHammon), was a god in Egyptian mythology who in the form of Amun-Ra became the focus of the most complex system of theology in Ancient Egypt. Whilst remaining hypostatic, Amun represented the essential and hidden, whilst in Ra he represented revealed divinity. As the creator deity "par excellence", he was the champion of the poor and central to personal piety. Amun was self created, without mother and father, and during the New Kingdom he became the greatest expression of transcendental deity in Egyptian theology. His position as King of Gods developed to the point of virtual monotheism where other gods became manifestations of him. With Osiris, Amun-Ra is the most widely recorded of the Egyptian gods. He was also widely worshipped in the neighboring regions of Ancient Libya and Nubia.

  24. Van gees terug na vlees Rom 8:5 Want die wat vleeslik is, bedink vleeslike dinge, maar die wat geestelik is, geestelike dinge. Rom 8:6 Want wat die vlees bedink, is die dood, maar wat die Gees bedink, is lewe en vrede, Rom 8:7 omdat wat die vlees bedink, vyandskap teen God is; want dit onderwerp hom nie aan die wet van God nie, want dit kan ook nie. Rom 8:8 En die wat in die vlees is, kan God nie behaag nie; Rom 8:9 julle is egter nie in die vlees nie, maar in die Gees, as naamlik die Gees van God in julle woon. Maar as iemand die Gees van Christus nie het nie, dié behoort nie aan Hom nie. Rom 8:10 Maar as Christus in julle is, dan is die liggaam dood vanweë die sonde, maar die gees is lewe vanweë die geregtigheid. Rom 8:11 En as die Gees van Hom wat Jahshua uit die dode opgewek het, in julle woon, dan sal Hy wat Christus uit die dode opgewek het, ook julle sterflike liggame lewend maak deur sy Gees wat in julle woon. Rom 8:12 Daarom dan, broeders, is ons skuldenaars, nie aan die vlees om na die vlees te lewe nie; Rom 8:13 want as julle na die vlees lewe, sal julle sterwe, maar as julle deur die Gees die werke van die liggaam doodmaak, sal julle lewe. Gal 3:2 Dit alleen wil ek van julle weet: het julle die Gees ontvang uit die werke van die wet of uit die prediking van die geloof? Gal 3:3 Is julle so onverstandig? Nadat julle met die Gees begin het, eindig julle nou met die vlees?

  25. Die onbekende God Hnd 17:16 En terwyl Paulus in Athéne vir hulle wag, het sy gees in hom opstandig geword toe hy sien dat die stad vol afgodsbeelde was. Hnd 17:18 En sommige van die Epikuréïese en die Stoïsynse wysgere het met hom gestry, en sommige het gesê: Wat sou hierdie praatjiesmaker tog wil sê? Ander weer: Dit lyk of hy ‘n verkondiger is van vreemde gode—omdat hy aan hulle die evangelie van Jahshua en die opstanding verkondig het. Hnd 17:19 En hulle het hom geneem en op die Areópagus gebring en gesê: Kan ons verneem wat hierdie nuwe leer is wat deur u verkondig word? Hnd 17:20 Want u bring sekere vreemde dinge in ons ore. Ons wil dan weet wat dit tog kan wees. Hnd 17:21 Nou het al die Atheners en die uitlanders wat by hulle gewoon het, vir niks anders tyd gehad as om iets nuuts te sê en te hoor nie. Hnd 17:22 Paulus gaan toe in die middel van die Areópagus staan en sê: Atheners, ek sien dat julle in elke opsig baie godsdienstig is. Hnd 17:23 Want terwyl ek rondgegaan en julle heiligdomme aanskou het, het ek ook ‘n altaar gevind waarop geskrywe is: Aan ‘n onbekende God. Hom dan wat julle vereer sonder om Hom te ken, verkondig ek aan julle. Hnd 17:24 Die God wat die wêreld gemaak het en alles wat daarin is, Hy wat Here van hemel en aarde is, woon nie in tempels met hande gemaak nie. Hnd 17:25 Ook word Hy nie deur mensehande gedien asof Hy aan iets behoefte het nie, omdat Hy self aan almal lewe en asem en alles gee. Hnd 17:26 En Hy het uit een bloed al die nasies van die mensdom gemaak om oor die hele aarde te woon, terwyl Hy vooraf bepaalde tye en die grense van hulle woonplek vasgestel het, Hnd 17:27 sodat hulle die Here kon soek, of hulle Hom miskien kon aanraak en vind, al is Hy nie ver van elkeen van ons nie; Hnd 17:28 want in Hom lewe ons, beweeg ons en is ons, soos sommige van julle digters ook gesê het: Want ons is ook sy geslag. Hnd 17:29 As ons dan die geslag van God is, moet ons nie dink dat die godheid aan goud of silwer of steen, die beeldwerk van menslike kuns en uitvinding, gelyk is nie. Hnd 17:30 God het dan die tye van onkunde oorgesien en verkondig nou aan al die mense oral dat hulle hul moet bekeer, Hnd 17:31 omdat Hy ‘n dag bepaal het waarop Hy die wêreld in geregtigheid sal oordeel deur ‘n Man wat Hy aangestel het, en Hy het hiervan aan almal sekerheid gegee deur Hom uit die dode op te wek. Hnd 17:32 Maar toe hulle van die opstanding van die dode hoor, het sommige begin spot, en ander het gesê: Ons sal u weer hieromtrent hoor. Hnd 17:33 En so het Paulus van hulle weggegaan. Hnd 17:34 Maar sommige manne het by hom aangesluit en gelowig geword, onder wie ook Dionísius, die Areopagiet, was, en ‘n vrou met die naam van Dámaris en ander saam met hulle.

  26. Tot aan die einde geld dit nog.... Mar 13:19 Want daardie dae sal daar ‘n verdrukking wees soos daar nie gewees het van die begin van die skepping af wat God geskape het tot nou toe, en ook nooit sal wees nie. Mar 13:20 En as die Here dié dae nie verkort het nie, sou geen vlees gered word nie; maar ter wille van die uitverkorenes wat Hy uitverkies het, het Hy dié dae verkort. Mar 13:21 En as iemand dán vir julle sê: Kyk, hier is die Christus! of: Kyk, daar! —moet dit nie glo nie. Mar 13:22 Want daar sal valse christusse en valse profete opstaan, en hulle sal tekens en wonders doen om, as dit moontlik was, ook die uitverkorenes te mislei. Mar 13:23 Maar julle moet op jul hoede wees. Kyk, Ek het alles vir julle vooruit gesê. Mar 13:24 Maar in daardie dae, ná dié verdrukking, sal die son verduister word, en die maan sal sy glans nie gee nie, Mar 13:25 en die sterre van die hemel sal val, en die kragte wat in die hemele is, sal geskud word. Mar 13:26 En dan sal hulle die Seun van die mens op die wolke sien kom met groot krag en heerlikheid. Mar 13:27 En dan sal Hy sy engele uitstuur, en Hy sal sy uitverkorenes uit die vier windstreke versamel, van die einde van die aarde af tot by die einde van die hemel. Mar 13:28 En leer van die vyeboom hierdie gelykenis: Wanneer sy tak al sag word en sy blare uitbot, weet julle dat die somer naby is. Mar 13:29 So weet julle ook, wanneer julle hierdie dinge sien gebeur, dat dit naby is, voor die deur.

  27. Bedink die volgende... Mat 12:38 Toe spreek sommige van die skrifgeleerdes en Fariseërs en sê: Meester, ons wil graag ‘n teken van U sien. Mat 12:39 Maar Hy antwoord en sê vir hulle: ‘n Slegte en owerspelige geslag soek na ‘n teken, en geen teken sal aan hom gegee word nie, behalwe die teken van die profeet Jona. Mar 15:32 Laat die Christus, die Koning van Israel, nou van die kruis afkom, sodat ons kan sien en glo! Ook die wat saam met Hom gekruisig is, het Hom beledig. Joh 20:29 Jahshuasê vir hom: Omdat jy My gesien het, Thomas, het jy geglo; salig is die wat nie gesien het nie en tog geglo het. Joh 6:26Jahshuaantwoord hulle en sê: Voorwaar, voorwaar Ek sê vir julle, julle soek My nie omdat julle tekens gesien het nie, maar omdat julle van die brode geëet en versadig geword het. Joh 6:27 Moenie werk om die spys wat vergaan nie, maar om die spys wat bly tot in die ewige lewe, wat die Seun van die mens julle sal gee; want Hom het God, die Vader, verseël. 1Pe 1:6 Daarin verheug julle jul, al word julle nou—as dit nodig is—’n kort tydjie bedroef onder allerhande beproewinge, 1Pe 1:7 sodat die beproefdheid van julle geloof, wat baie kosbaarder is as goud wat vergaan maar deur vuur gelouter word, bevind mag word tot lof en eer en heerlikheid by die openbaring van JahshuaChristus; 1Pe 1:8 vir wie julle, al het julle Hom nie gesien nie, tog liefhet; in wie julle, al sien julle Hom nou nie, tog glo en julle verbly met ‘n onuitspreeklike en heerlike blydskap, 1Pe 1:9 en die einddoel van julle geloof, die saligheid van julle siele, verkry.

  28. As die “Ek is” nie is wat die wêreld kan sien nie, wat is die….

  29. ek is dan? Nie wat gesien kan word met natuurlike oë nie.....

  30. Kol3:12Beklee julle dan, as uitverkorenes van God, heiliges en geliefdes, met innerlike ontferming, goedertierenheid, nederigheid, sagmoedigheid, lankmoedigheid. 1Ti 2:8 Ek wil dan hê dat die manne op elke plek moet bid en heilige hande ophef sonder toorn en twis. 1Ti 2:9 So ook moet die vroue hulle versier met behoorlike kleding, gepaard met beskeidenheid en ingetoënheid, nie met vlegsels of goud of pêrels of kosbare klere nie, 1Ti 2:10maar, soos dit vroue betaam wat die godsvrug bely, met goeie werke. 1Ti 2:11 Die vrou moet haar in stilte laat leer in alle onderdanigheid. 2Co 5:1 Want ons weet dat as ons aardse tentwoning afgebreek word, ons ‘n gebou het van God, ‘n huis nie met hande gemaak nie, ewig, in die hemele. 2Co 5:2 Want om hierdie rede sug ons ook en verlang om met ons woning uit die hemel oorklee te word, 2Co 5:3 as ons ten minste gekleed en nie naak bevind sal word nie. 2Co 5:4 Want ons wat nog in die tent is, sug en voel beswaard, omdat ons liewer nie ontklee nie, maar oorklee wil word, sodat die sterflike deur die lewe verslind kan word. 2Co 5:5 Maar Hy wat ons juis hiervoor toeberei het, is God, wat ons ook die Gees as onderpand gegee het.

  31. Van Louis af:

  32. Bemoediging en waarskuwing

  33. Amen

More Related