90 likes | 149 Views
Discover the profound wisdom in childlike innocence mirrored through spiritual figures like Sara, Dawid, Thomas, and Paulus. Become a child of God, free from fear, and embrace life with love, laughter, and sincerity. Learn to live authentically, forgive, and appreciate simple joys. Embrace a balanced life of learning, creativity, play, and work, all while holding hands with others in unity and compassion. Embody the truth that God's love for us is unconditional, simply because He has chosen to love us.
E N D
Markus 9:30-37 Word soos kinders
“Elkeen wat so ’n kindjie in my Naam ontvang, ontvang My...”
Om kind van God te wees: • soos Sara, laggend en eerlik. • soos Dawid, spontaan en uitbundig. • soos Thomas, opreg met baie vrae. • soos Paulus, nederig en onbelangrik.
Romeine 8:15 Die Gees wat aan julle gegee is, maak julle nie tot slawe nie en laat julle nie weer in vrees lewe nie; nee, julle het die Gees ontvang wat julle tot kinders van God maak en wat ons tot God laat roep: “Abba!” Dit beteken Vader …
“To be a child is to be all of one piece, to respond to life, to love, as totally and unthinkingly as even we, who are no longer children, can still respond to the sound of our own name if someone shouts it out suddenly …” Frederick Buechner
Robert Fulghum (All I Really Need To Know I Learned In Kindergarten) Deel alles. Speel regverdig. Maak skoon waar jy gemors het. Sê jy is jammer as jy iemand seergemaak het. Trek die toilet. Vars warm brood en roomys is goed vir jou. Lewe’n gebalanseerdelewe: Leer bietjie, dink bietjie, teken en verf en sing en dans en speelbietjie en werkbietjie. En wanneerjy die wyewêreldingaan, hou die verkeerdop, houmekaar se hande vas en moeniemekaar los nie.
“We are children, perhaps, at the very moment when we know that it is as children that God loves us – not because we have deserved his love and not in spite of our undeserving; not because we try and not because we recognize the futility of our trying; but simply because He has chosen to love us.” Frederick Buechner