110 likes | 626 Views
Ons Vader- gebed. Mt 6:9-14. Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; gee ons vandag ons daaglikse brood;
E N D
OnsVader-gebed Mt 6:9-14
Só moet julle dan bid: Onse Vader wat in die hemele is, laat u Naam geheilig word; • laat u koninkryk kom; laat u wil geskied, soos in die hemel net so ook op die aarde; • gee ons vandag ons daaglikse brood; • en vergeef ons ons skulde, soos ons ook ons skuldenaars vergewe • en lei ons nie in versoeking nie, maar verlos ons van die Bose. Want aan U behoort die koninkryk en die krag en die heerlikheid tot in ewigheid. Amen.
Hantering van die Ons Vader-gebed Laat U naamgeheilig word Na die doop in die Ons Vader –gebedonderrig
Ontstaan van die Ons Vader -gebed Wanneer die 7 uurnuusbulletin op die skermvooronsoëverbyrol, sing dan die Ons Vader-gebed. • ArmoedeOorlog • OnderdrukkingGeweld • PolitiekKorrupsie
Martelare Disciplinaarcani Geheimeoefening
‘n Gevaarlikegebed • Kanek die OnsVader-gebed bid? • Wilek die gebedwel bid. • Eieideale, lewens, strewes,drome, belange, gedrag, gewoontes, gedagtes, eenkant sit. • Ek my beskikbaarstelvir God.
Dit is gevaarlik om die gebedte bid. • Sommer net bid… nienadinkwat die gebedbetekennie • Vanselfsprekend • Gewoonte • Sonderbedoeling of besefwat die gebedvra • Spanningloos bid.. Vergeetwat die gebedvra • Vergeet hoe God wilhêekmoetwees