762 likes | 2.98k Views
MIV en vigs. Ingeligte , verantwoordelike besluitneming oor gesondheid en veiligheid : MIV en Vigs. Vigs staan vir : Verworwe Immuniteitgebreksindroom en word deur MIV ( Menslike Immuungebrekvirus ) veroorsaak. MI-virus na vigs.
E N D
Ingeligte, verantwoordelikebesluitnemingoorgesondheid en veiligheid: MIV en Vigs Vigsstaanvir: VerworweImmuniteitgebreksindroom en word deur MIV (MenslikeImmuungebrekvirus) veroorsaak.
MI-virus navigs • Wanneer die MI-virus die liggaambinnedring, valdit die T-selleaan. • Die T-selle is ʼn deel van die immuunstelselwatjouliggaam teen siektes en besmettings help stry. • Na ʼn ruk het die MI-virus soveel van die T-selleverwoesdat die liggaamniemeer teen besmettingskanstrynie. • Wanneerditgebeur, lei die besmetting tot vigs.
MIV versprei • MIV word deurliggaamsvloeistowwesoosbloed en semen versprei. • Ma’s wat die MI-virus het, kanditaan hullebabasoordratydensgeboorte of wanneerhulleborsvoed. • Gebruik of deel van binneaarsenaaldekanook lei tot die verspreiding van MIV.
Hoe weetjy? • ʼn Bloedtoets is die enigstemanieromuittevind. • Daar is geengeneesmiddelvir MIV en vigsnie.
Beheer van medikasie, diet, gesondelewenstyl en positiewehouding
ʼn MIV – positiewemenskan ʼn gesonde, normalelewe lei deur: • Na jouliggaamomtesien • Positiewedenke • Steun van menseomjou • Eetreg • Oefening • Krygenoegrus
Na jouliggaamomtesien: • Jymoetsituasies en gevaarlikegedragvermywat tot die verspreiding van MIV kan lei. Dwelms en drank is ook die hoofoorsake van die verspreiding van MIV omdatditmenseonverantwoordeliklaatoptree. • ARV (antiretrovirale)-behandeling help om die verswakking van die liggaam se immuunstelselteverhoed en moetdaagliksgeneem word.
Positiewedenke: • Wanneerjypositiefbly, kanjyjouleweverbeter en heelwatbetervoel. Glo in jouself en besluit op doelwittevirjoutoekoms
Steun van menseomjou: • Gevoelens van depressiewatverhoed word deurjoufamilielede en vriende in jouvertroueteneem. Hullekanselfssaam met jou by jousteungroep of beradingaansluit.
Eetreg: • ʼn Gesonde diet verseker ʼn gesondeliggaam! Jouliggaambestrysiektes as jygenoegvrugte en groenteeet. Eetheelkoringkos. Drink genoeg water. Vermyvetterye, suikerrykegemorskos.
Oefening: • Vebeterjouliggaam en is goedvirjou gees. Verminderook die gevoelens van angs en depressie
Krygenoegrus: • Belangrikvirjouwelstand.
AKTIWITEIT 2 – Watsoujydoen? • Hoe dink jy het Markus gevoel toe hy die nuusverneem het? Hoe soujygevoel het as jy in syposisie was? • Voer ʼn toneel op waarjy ʼn gesondheidswerker is watsteun en raad gee aan ʼn pasiëntwat pas ontdek het dathy of sy MIV-positief is.