100 likes | 405 Views
Om die Woord (Brood) reg te breek … nie altyd so maklik nie. Joh 15:26 Maar as die Trooster gekom het wat Ek vir julle van die Vader sal stuur , die Gees van die waarheid wat van die Vader uitgaan , sal Hy van My getuig
E N D
Joh15:26 Maar as die Troostergekom het watEkvirjulle van die Vader salstuur, die Gees van die waarheidwat van die Vader uitgaan, salHy van My getuig • Joh 16:4 Maar hierdie dinge het Ekvirjullegesê, sodatwanneer die uurkom, jullekanonthoudatEkjulleditgesê het. Maar Ek het julleditnie van die begin afgesênie, omdatEksaam met julle was. • Joh16:5 En nougaanEknaHomwat My gestuur het; en niemand van jullevra My: Waargaan U heennie? • Joh 16:6 Maar omdatEkditvirjullegesê het, het droefheidjulle hart vervul. • Joh 16:7 Maar Eksêjulle die waarheid: Dit is virjullevoordeligdatEkweggaan; want as Eknieweggaannie, sal die Troosternienajullekomnie; maar as Ekweggaan, salEkHomnajullestuur; • Joh 16:8 en as Hykom, salHy die wêreldoortuig van sonde en van geregtigheid en van oordeel:
Joh 16:9 van sonde, omdathulle in My nieglonie; • Joh 16:10 en van geregtigheid, omdatEkna my Vader gaan en julle My niemeersalsiennie; • Joh 16:11 en van oordeel, omdat die owerste van hierdiewêreldgeoordeel is.
Joh. 3:17,18: • Joh 3:17 Want God het sySeun in die wêreldgestuurnieom die wêreldteveroordeelnie, maar dat die wêrelddeurHomgeredkan word. • Joh 3:18Hywat in Homglo, word nieveroordeelnie; maar hywatnieglonie, is alreedsveroordeelomdathyniegeglo het in die Naam van die eniggeboreSeun van God nie.
1Joh. 5:5,10-13: • 1Jn 5:5Wieanders is ditwat die wêreldoorwin as hywatglodat Jesus die Seun van God is? • 1Jn 5:10Wie in die Seun van God glo, het die getuienis in homself. Hywat God nieglonie, het Hom tot leuenaargemaak, omdathy die getuienisniegeglo het wat God aangaandesySeungetuig het nie. • 1Jn 5:11 En dit is die getuienis: dat God ons die ewigelewegegee het, en diélewe is in sySeun. • 1Jn 5:12Hywat die Seun het, het die lewe; wie die Seun van God nie het nie, het nie die lewenie. • 1Jn 5:13Dit het ekgeskryweaanjullewatglo in die Naam van die Seun van God, sodatjullekanweetdatjulle die ewigelewe het en kanglo in die Naam van die Seun van God.
Mark10:17-22 • Mar 10:17 En toe Hy op die pad uitgaan, hardloopdaareennaHom toe en valvoorHom op die knieë en vraHom: GoeieMeester, watmoetekdoenom die ewigelewetebeërwe? • Mar 10:18 En Jesus sêvirhom: Waaromnoemjy My goed? Niemand is goednie, behalweEen, naamlik God. • Mar 10:19 Jy ken die gebooie: Jy mag nieegbreeknie, jy mag niedoodslaannie, jy mag nie steel nie, jy mag geenvalsegetuienis gee nie, jy mag niemandtekortdoennie; eerjouvader en joumoeder. • Mar 10:20 Maar hyantwoord en sêvirHom: Meester, al hierdie dinge het ekonderhou van my jeugaf.
Mar 10:21 En Jesus het homaangekyk en homliefgekry en virhomgesê: Een ding komjykort—gaanverkoopalleswatjy het, en gee ditaan die armes, en jysal ‘n skat in die hemelhê; komdanhier, neem die kruis op en volg My. • Mar 10:22 Maar hy het treuriggewordoordiéwoord en bedroefweggegaan, want hy het baiebesittingsgehad.
Rom.3:19,20 • Rom 3:19Nouweetonsdatalleswat die wet sê, hyditsêvir die watonder die wet is, sodatelkemondgestop en die helewêreldvoor God doemwaardig (skuldig) kanwees; • Rom 3:20aangesienuit die werke van die wet geenvleesvoorHomgeregverdigsal word nie, want deur die wet is die kennis van sonde. Rom7:7 – Paulus sê: • “...eksou die sondenieanders as deurdiewetgekenhetnie;...“ Gal.3:24 • Die wet was dusonstugmeester (schoolmaster – KJV) naChristus toe, sodatonsgeregverdigkan word uit die geloof.
Joh. 8:3-11: • Joh 8:3 En die skrifgeleerdes en die Fariseërs het ‘n vrouwat in egbreukbetrap was, naHomgebring. • Joh 8:4 En toe hullehaartussenhulle in laatstaan het, sêhullevirHom: Meester, hierdievrou is op ‘n daad van egbreukbetrap; • Joh 8:5 en Moses het ons in die wet bevel gegeeomsulkevrouetestenig; maar U, watsê U? • Joh 8:6 En dit het hullegesêomHomteversoek, sodathulleietskonhêomHomtebeskuldig; maar Jesus het neergebuk en met die vinger op die grondgeskrywe. • Joh 8:7 Maar toe hulleaanhouomHomtevra, het HyHomopgerig en virhullegesê: Laatdiéeen van jullewatsondersonde is, die eerste ‘n klip op haargooi.
Joh 8:8 En weer het Hyneergebuk en op die grondgeskrywe. • Joh 8:9 En toe hulledithoor, het hulle, deurhulgewetebestraf, eenvireenweggegaan, van die oudsteaf tot die laaste toe; en Jesus het alleenagtergebly, en die vrouwatdaartussenhulle in gestaan het. • Joh 8:10 En toe Jesus Homoprig en niemandsienbehalwe die vrounie, sêHyvirhaar: Vrou, waar is daardiebeskuldigers van jou? Het niemandjouveroordeelnie? • Joh 8:11 En syantwoord: Niemandnie, Here. En Jesus sêvirhaar: Ekveroordeeljouooknie. Gaanheen en sondigniemeernie.