310 likes | 699 Views
Matteus 25:31-46. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“Christus het geen liggaam op aarde behalwe joune, geen hande behalwe joune. Jou oë is die oë waardeur die liefde van Christus na die seer van die wêreld kyk. Jou voete is die voete waarmee Christus wil goed doen. Jou hande is die hande waarmee Hy nou wil seën.” Teresa van Avila
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
“The number one cause of atheism, is Christians. Those who proclaim God with their mouths and deny Him with their lifestyles, is what an unbelieving world finds simply unbelievable.” Karl Rahner
“Service to others, is the rent you pay for your room here on earth.” Mohammed Ali
“Al is Jesus nie meer in Sy liggaam by ons nie, het ons die mense om ons aan wie ons liefde kan gee en wat ons kan dien. En wanneer ons dit aan hulle doen, is dit net so goed ons doen dit vir Jesus self” Teresa van Avila
Die liefdeswerk wat ons doen, is nie ons prestasie nie, maar is uit dankbaarheid vir Sy liefde in ons lewe, geïnspireer deur die Heilige Gees
Wat is die belangrike vrae wat by die wederkoms gevra gaan word?
Andre le Toit se gedig ‘ek dood’is beskikbaar in die vorm van ’nnous-clip by http://nous.org.za/
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’ngepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het
Volgende week: Psalm 80