390 likes | 5.29k Views
Verskillende leerstyle. 4 Hoof - Leerstyle. GEHOOR VISUEEL SPIERBEWUSTHEID LEES EN SKRYF. Visuele Leerstyl. Visuele leerders leer die beste wanneer hulle dinge sien . Hulle onthou en verstaan inligting beter wanneer hulle ʼn uitbeelding sien en tekeninge en diagramme gebruik.
E N D
4 Hoof - Leerstyle • GEHOOR • VISUEEL • SPIERBEWUSTHEID • LEES EN SKRYF
VisueleLeerstyl Visueleleerders leer die bestewanneerhulledingesien. Hulleonthou en verstaaninligtingbeterwanneerhulle ʼn uitbeeldingsien en tekeninge en diagrammegebruik.
Hoofkaraktertrekke van visueleleerders: • Prentetegebruik • Stiltenodigwanneerhulle leer. • Liefvir lees. • Memoriseerdeurtesien. • Spelgewoonlikgoed. • Tekenprentjiesterwylhulle dink. • Hulle gee voorkeuraankleure en diagramme.
OuditieweLeerstyl Sommigemense leer die bestewanneerhulleinligtinghoor. Sulkeleerdersvaargoedwanneerhullehulwerkhardopvirhulself lees.
Hoofkaraktertrekke van gehoorleerders. • Hulleverkiesomhardopvirhulselfte lees. • Hullepraathardop met hulself. • Hulleaandag word maklikafgelei. • Hulleverkiesomklank en musiektegebruik. • Hullekandingegoedverduidelik.
KinestetieseLeerstyl Sommigemense leer die bestewanneerhulledingeervaardeuraktiwiteitesoosproefnemings en bewegings.
Spierbewustheidsleerders het die volgendeeienskappe. • Hulle is goed met sport of anderfisieseaktiwiteite. • Hullekannie lank stil sit nie. • Hullehandskrif en spelvaardighede is nietegoednie. • Hullestudeer met hardemusiekwatspeel. • Hullehoudaarvanomvoorwerpetehanteer. • Stelniejuisbelang in lees nie.
Lees en skryfleerstyl Hierdieleerders leer deurinligting as geskrewewoordetesien. Hullehoudaarvanomopsommings en bykomendeaantekeningetemaak en salinligting in naslaanwerke en woordeboekesoek.
Eienskappe van lees en skryfleerstyl • Hullehouniedaarvanomonderbreekte word nie. • Hullespelbaiegoed • Hulle “verdwyn” in boeke: wanneerhulle lees, vergeethulle van allesomhulle.
Aktiwiteit 1 • Identifiseer die besteleerstylvirjou en verduidelikhoekom. • Bespreek hoe jy die leerstyl in jou dag kangebruik.