110 likes | 640 Views
Verskillende ontwikkelings na geboorte deur gewerweldes. Die twee soorte ontwikkelingstrategie ë vir voëls na geboorte , is hoofsaaklik gekoppel aan nesbou , voeding en beskerming teen predatore in hul omgewing . Altrisi ë le ontwikkeling (‘ vereis voeding ’)
E N D
Verskillendeontwikkelingsnageboortedeurgewerweldes Die twee soorteontwikkelingstrategieëvirvoëlsnageboorte, is hoofsaaklikgekoppelaannesbou,voeding en beskerming teen predatore in hulomgewing. Altrisiëleontwikkeling(‘vereisvoeding’) Prekosiële/ vroegselfstandigeontwikkeling
Altrisiëleontwikkeling • Altrisiëelverwysnaspesieswie se nuut-uitgebroeide of nuutgeboreklientjieshulpeloos is en vereissorgvir ‘n spesifiekeperiode. Hulle … • is relatiefonbeweeglik, • het min of geen hare of vere, • is nieinstaatomvoedsel op huleie • tebekomnie, • moetdeurouersversorg word, • oë is toe, ditkomalgemeenvoor, maar is niealtyd die gevalnie. • Hullekannie die nesverlaatnie en word deurhulleouersgevoedtotdathulliggame met verebedek is en hulspieresterkgenoeg is. • Hulle is nieinstaatomhuleieliggaamstemperatuurtereguleernie. (word warm gehoudeur ‘n ouer)
Altrisiëleontwikkeling (vervolg.) Hulneskombo die grondvoor, op pale, in bomeomhulle teen predatoretebeskerm. Ondervoëls, byvoorbeeld, houtkappers,uile, duiwe, ens. Ondersoogdiere,meesteknaagdiere(rotet, muise, marmotte) is altisiëlediere. Katte, honde, menseis sommige van die bekendste altisiëleorganismes.
Voordelevan altrisiëleontwikkeling As gevolg van die ryk-dieetverskafdeurouersontwikkel die aanvanklikekleinbreine in grootvolwassebreine– wat lei tot groteraanpasbaarheid en intelligensie
Nadele van altrisiëleontwikkeling Meer veeleisend op ouers – vereismeerenergievirbeskerming en voeding Ouersmoethulle leer omtevlieg
Prekosiële/vroegselfstandigeontwikkeling Prekosiëel /vroegselfstandigheidverwysnaspesieswaar die kleintjiesrelatiefvolwasseen beweeglik is vanafgeboorte of wanneeruitgebroei.Hulle … is gouinstaatomrondtebeweegnauitgebroei, word met donsverebedek, kan die nesbinne twee daeverlaat, is instaatomhuleieliggaamstemperatuurtereguleer, maakhulnesop die grond. Voorbeelde: tarentale, ganse, eende, hoenders, kraanvoëls, ens.
Voordele van Prekosiële/vroegself-standigeontwikkeling • Kuikens is tot ‘n mate instaatompredasietevermy, • Hullekansien en rondhardloop, • Kanhulselfvoed, • Minder veeleisend op wyfie/ ouers as eersuitgebroei – hulle is onafhanlik • Wyfieblynabyomhulletebeskerm en te leer
Nadele van Prekosiële/vroegselfstandigeontwikkeling • Kuikens het relatiefgrootbreine en hulvolwassebreingrootte is nieveelgroternie • Veeleisend(benodigmeerenergie) op wyfieombaiedooierteproduseer, sodat die embrio tot ‘n meervolwassekuikenontwikkel.