550 likes | 3.67k Views
Dwelmmisbruik in kinders. Dr M Lombard 17/3/12. 237 000 SA afhanklik van dwelms 1,97 miljoen mense alkohol afhanklik Kos land R20biljoen pj (2% vd GDP) Rehab slegs plek vir 17500 pasiente Een van hoogste insidensies van FAS Verband met hoe risiko seksuele gedrag.
E N D
Dwelmmisbruik in kinders Dr M Lombard 17/3/12
237 000 SA afhanklik van dwelms • 1,97 miljoenmensealkoholafhanklik • Kos land R20biljoen pj(2% vd GDP) • Rehab slegsplekvir 17500 pasiente • Een van hoogsteinsidensies van FAS • Verband met hoe risikoseksuelegedrag
Insidensie in kinders • Gr 8 en 11 leerlinge in Weskaap • Alkohol :41% • Rook: 36,2% • Cannabis: 21.1% • Crystal meth : 4.6% • Ecstasy : 2.7% • LSD : 0.9% • Kokaiene : 0.9% • Inhalante : 0.9%
MeesAlgemeen: • Alkohol, cannabis, cannabis/mandrax(white pipe), mandrax, OTC, benso’s, khat • Matigegebruik: • Crack cocaine, kokaienpoeier, Heroine, ecstasy,LSD,speed • Minder algemeen: • Opium, rohypnol, ketamine
Nuwetipesdwelms • Bathsalts –amphetamine + cathinones(khat)-drone,meow-meow,vanillasky,cloud 9 • Salvia divinorum (mint blare) • Fynmaak van tabs – akineton,Efivarenz+rattax+cannabis • Energiedranke • Special K(ketamine) • Piperazine
Lewenslangesiektetoestand met tipiesegedragsveranderinge • Direkteverband met TB, HIV, KVS, Psigiatriesesiektes, Geweld, MVO • Verslawing is breinsiektetoestand • Breinontwikkeling tot 21jr • Alledwelmsinvloed op DA
Eksperimentering- sosialegebruik- gevaarlikegebruik- afhanklikheid • Krypermanentestrukturele en funksioneleveranderinge in brein
Co-morbiditeitpsigiatries • 51% van psigiatriesepasiente • 75% van BD • Alg in MDD, Angs, Skisofrenie • Persoonlikheidsversteurings – ASPD, BPD, Avoident • Nbomtediagnoseer
Metamphetamine(tik) • Dryf HIV in Weskaap • HIV en tikwerk op dieselfdereseptore • Aggressie, geweld, geaggiteerd, psigoties, impulsief, konsentrasie, motivering, geheue • Geenspesifieke Rx • In Rusland- naltrexone inplantasies
Alkohol • 3e grootsteoorsaak van dood in SA • SA in top 3 landevirmeestealkoholgebruik • Invl op GABA,Glutamaat – intoksikasie en sedasie • Invl op DA en opoied – beloning en ‘craving’ • Rx werk op bgreseptore • Acamprosate : GABA Agonis, NMDA res antagonis • N/E : Naarheid, braking, diarree
Alkohol • Opoiedantagonis: Naltrexone • Topiramate : Na kanale v GABA reseptore • - pasientekannog drink • Odansteron: 5HT3 antagonis • - virvroeeafhanklikheid • Baclofen: GABA b agonis • Cannabinoid 1 reseptore – resultatenoguitstaande
Dagga • Grootstegebruikers in wereld • 20% is seunsjonger as 16 • 16% is meisiesjonger as 16 • ‘Pot shrinks the brain’ • Blywendestrukturele en funksioneleveranderinge • Risikovirskisofrenie
Rook • 25% van bevolking • 70% wilophou • Verband met MDD en BD • CBT • Nikotienvervanging • Buproprion • Varenicline
Kokaiene • Gesnuif(tooting), ingeasem, gerook,ivi • Crack cocaiene intense ‘craving’ selfsnaeenmaligegebruik • Invl op GABA, DA, Glutamaat, CRF, NA, 5HT • Effekonmiddelik- energie, libido, weldoening • Toleransie, sensitiwiteit, gekondisioneerdegeheue • Metaboliet tot 10 dae in urine • Onttrekkingbaielig • Geeneffektiewe Rx, Topiramate, Aripiprazole
Heroien • -Heroien, nyope, sugars, OTC • ‘Rush’, genoegdoening, slaperigheid(nodding), gemoedskommeling, apatie, psigomotorvertraging • Detoksifikasie
Ophou • 5 stadia: • VoorOorweging • Oorweging • Voorbereiding • Aksie • Instandhouding • ‘Relapse’
Motiveringsonderhoud • -FRAMES • MET – kort 3-5 sessies • Beloning – geskenkbewyse • Skadevermindering- nie steel, niepromisku, nienaaldedeel
Prevention and treatment of substance Abuse Act of 2008 • Skadeverminderimg • Vroeeingryping • Rehab sentra • Halfweghuise • Sentraledwelmeenheid • Pasient teen wilopneem – hof , magistraat
‘Drugs do not discriminate. They respect no boundaries and obey only the laws made by themselves. Infiltrating all levels of our society they ask no name, title, age or gender. Masters of disguise they have many names, forms, coloursand faces. Drugs destroy whatever they come into contact with, effectively erasing our health, sanity, homes, families and eventually our lives. Talking business with them is talking death. ‘ • Anne Coller