200 likes | 397 Views
Wes- Kaap Kongres Die Vennootskap tussen die Regering en die Sakesektor vir ‘n suksesvolle Suid-Afrika 5 November 2010. Gert du Plessis Voorsitter: AHI Wes-Kaap & Besturende Direkteur van Kaapse Verbruikers. So sien Fred Mouton en Zapiro vir Suid-Afrika.
E N D
Wes-KaapKongres Die Vennootskaptussen die Regering en die Sakesektorvir ‘n suksesvolle Suid-Afrika 5 November 2010 Gert du Plessis Voorsitter: AHI Wes-Kaap & Besturende Direkteur van Kaapse Verbruikers
So sien Fred Mouton en Zapirovir Suid-Afrika Lag of huil ons hieroor ??
Ons kan so maklik vasgevang word in die negatiewe dat ons nie meer die positiewe en ook geleenthede in ons mooi land raaksien nie !! “For myself I am an optimist – it does not seem to be much use being anything else” - Sir Winston Churchill
SA kort bouers, nie brekers of slopers Die Burger -- 2010-03-10 JP Landman
JP Landman: • ’n Moderne samelewing is nie een wat die heel tyd op die regering wag en na visioenêre leiers verlang nie. • Dis eerder een waar die burgerlike samelewing, dus die privaatsektor, self opstaan en dinge help bou. • Meer as die media en privaatsektor is die talle individue en organisasies wat elke dag bou aan ons samelewing, van huisvroue en hul bediendes tot vrywilligers wat munisipaliteite help omkeer, tot reserviste wat die polisie help, tot boere wat sokkervelde help inrig. • Hulle is bouers, nie slopers nie. Die land het wel sy kwota slopers wat biblioteke afbrand en die land slegsê. Maar gelukkig is daar meer bouers. .
“Business has a critical responsibility in the challenge to renew the promise of our land, to make more complete the dream of our country, and indeed to make more perfect this union of people who call themselves South Africans.” “South Africa’s future will be crafted by citizens who face its problems and challenges with both honesty and courage. The citizen who calls corruption by its true name. The citizen who is secure in her own skin and gender, but delights in the diversity of peoples who constitute our rainbow nation. And most of all the citizen who believes that his country, his homeland, his fatherland can, despite all its faults and very many challenges become a shining city on a hill: a light to all nations and the most wonderful home for his children and grandchildren. This requires an attitude of waagmoed: the courage to dare to hope for the best of things; and equally the courage to act to make this hope come true.”
Het ekantwoordevir al u probleme en uitdagingsvirSuid-Afrika ? • Nee – maar ditsal tog beterwees as ons as Sakelui ‘bouers’ bly, nie ‘brekers of slopers’ word nie. • Dan verwagonsnatuurlikpresiesdieselfde van die Regering !!!
Baie dankie Gert du Plessis Besturende Direkteur Tel 021 4097600 / 083 2848 671