1 / 7

Die Heilige Gees bewerk ommekeer in ons lewe!

Die Heilige Gees bewerk ommekeer in ons lewe!. Luk 15: 11-32. Inleiding. Belydenis en lewe Hindernisse in geloofsgroei. 1. Bekering is noodsaaklik.

horace
Download Presentation

Die Heilige Gees bewerk ommekeer in ons lewe!

An Image/Link below is provided (as is) to download presentation Download Policy: Content on the Website is provided to you AS IS for your information and personal use and may not be sold / licensed / shared on other websites without getting consent from its author. Content is provided to you AS IS for your information and personal use only. Download presentation by click this link. While downloading, if for some reason you are not able to download a presentation, the publisher may have deleted the file from their server. During download, if you can't get a presentation, the file might be deleted by the publisher.

E N D

Presentation Transcript


  1. Die Heilige Gees bewerk ommekeer in ons lewe! • Luk 15: 11-32

  2. Inleiding • Belydenis en lewe • Hindernisse in geloofsgroei

  3. 1. Bekering is noodsaaklik • Definisie: “Bekering is die mens se hartlike leedwese oor en totale breuk met sy sondige lewe en die begin van ’n nuwe lewe uit opregte liefde vir God.” • Deelname aan heilsarbeid van Gees. • Opdrag!

  4. 2. Afkeer en inkeer • Besef wat sonde is • Sondeberou

  5. 3. wegkeer en omkeer • Wegvlug/breek met sonde

  6. 4.Toekeer en terugkeer • Toekeer na God • Eenmalig en gereeld • Dra vrugte van bekering

  7. 5. Wanneer en hoe? • Timotheus en Paulus

More Related