400 likes | 609 Views
Die deurlopende PP-agtergrond. Romeine 8:22-27. God versamel ons en ons is bly!. Teks. Romeine 8:22-27. God versamel ons en ons is bly!. Ons fokus op God. Jesus lewe!. God versamel ons en ons is bly!. Familie-oomblik. Hoop met volharding. Luister na die Woord. God praat met ons.
E N D
Romeine 8:22-27 God versamel ons en ons is bly! Teks
God versamel ons en ons is bly! Ons fokus op God
Godversamelonsenonsisbly! Familie-oomblik
Luister na die Woord God praat met ons Ons luister
Romeine 8:22-27 Om hoopvol te sug
Luister weer na die Woord God praat met ons Ons luister
Christene gaan na God toe - daagliks én eendag vir altyd. Dis die betekenis van die lewe!
“If you think of the Father as someone “out there” in front of you and of the Son as someone standing at your side helping you, trying to turn you into another son, then you have to think of the Holy Spirit as someone inside you, or behind you”. CS Lewis
“The past is a foreign country: they do things differently there”.
Die Heilige Gees lewer jou ‘briewe’ (gebede) en God se ‘briewe’ (Sy Woord) af
Die Heilige Gees is die Tussenganger tussen ons verlede, ons hede en ons toekoms
“Die mees egte gebed wat ek kan bid, is: Here, ek weet nie wat om te bid nie! Here, ek is so moedeloos dat ek nie eens weet wat my behoeftes is, wat ek presies wil hê nie.” Okke Jager
Salig is hulle wat nie weet wat en hoe om te bid nie, want hul gebede sal verhoor word
“Prayer is the Divine in us appealing to the Divine above us.”
Die Heilige Gees is ons 24/7 Metgesel op ons daaglikse gaan na God
“Inside each of us is something that is ours and ours alone. Something we was born with. Something that is ours and ours alone. Something that can't be learned ... something that got to be remembered.”
Die Heilige Gees is in ons lewens uitgestort om deur ons ’nverskil in die wêreld te maak
Die Heilige Gees verander ‘n klomp bang dissipels in vreeslose manne wat die wêreld aan die brand steek
“It looks as if it's about to become something wonderful.”
Die verhaal van Gigot, die bedelaar
Volgende week: Jes. 6:1-8