60 likes | 550 Views
GASWIS- SELING. Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom. INHOUDSOPGAWE. 1. Bou van die asemhalingsapparaat. 2. Meganisme van asemhaling. 3. Gaswisseling by long en weefselvlakke. 4. Vervoer van gasse in die bloed. NEUSHOLTES. !!! Kyk mooi !!!!. FARINKS. LARINKS. TRACHEA.
E N D
GASWIS- SELING Dr Willem Stolk Houdveld Hoërskool Welkom
INHOUDSOPGAWE 1. Bou van die asemhalingsapparaat 2. Meganisme van asemhaling 3. Gaswisseling by long en weefselvlakke 4. Vervoer van gasse in die bloed
NEUSHOLTES !!! Kyk mooi !!!! FARINKS LARINKS TRACHEA
Hier waar gaswisseling plaasvind • O2 word deur die bloed- stroom opgeneem • CO2 word deur die bloed- stroom afgegee Brongiool Brongiool alveolusse
1.Daar is O2-arme bloed in die kapillêre bloedvate om die alveolus. 2.Lug binne die alveolus is ryk aan O2. 3.Slegs twee dun sellae skei die O2-arme bloed van die 02- ryke lug in die alveolus. 4.Daar is dus ‘n konsentrasie- gradiënt tussen die bloed en die lug. 5.O2 diffundeer nou van ‘n hoë konsentrasie in alveolus na ‘n lae konsentrasie in die bloed. 6.O2 verbind met hemoglobien en vorm oksihemoglobien. 7. O2word na selle vervoer. Gaswisseling by longvlakke O2 O2