910 likes | 1.84k Views
VOEDING. Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom. DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?). Bron van energie: koolhidrate en vette is die hoofbron Groei en herstel van weefsels: proteïene is die hoofbron Regulerende funksies: minerale, water en vitamiene is die hoofbron.
E N D
VOEDING Dr Willem Stolk Goudveld-Hoërskool Welkom
DIE BELANGRIKHEID VAN VOEDSEL (Waarom eet ons ?) • Bron van energie: koolhidrate en vette is die hoofbron • Groei en herstel van weefsels: proteïene is die hoofbron • Regulerende funksies: minerale, water en vitamiene is die hoofbron
Die volgende aspekte sal behoorlik aandag geniet 1 Bou van die spysverteringstelsel 2 Vertering: meganies en chemies 3 Absorpsie van verteerde stowwe
MAAK SEKER DAT JY AL DIE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL KAN BENOEM (Kyk mooi)
PERISTALSE MONDHOLTE FARINKS ESOFAGUS LEWER MAAG PANKREAS KOLON DUNDERM REKTUM ANUS
Peristalse is die proses waarby die sametreking en verslapping van die kring- en lengtespiere in die spysverteringskanaal die voedselbolus vorentoe foseer
!!! NB !!! ELKEEN VAN DIE GENOEMDE DELE VAN DIE SPYSVERTERINGSTELSEL MOET BAIE GOED BESTUDEER WORD
DIE HELE MONDHOLTE IS UITGEVOER MET PLAVEISEL-EPITEEL
LIPPE FUNKSIE ??? Die uvula sluit die neusholtes wanneer gesluk word TANDE VERHEMELTE UVULA TONG LIPPE
FUNSKIES SOORTE TANDE MOLARE 3 PREMOLARE 2 CANINI 1 INSISSIVUSSE 2
TANDFORMULE VAN DIE MENS 2.1.2.3 2.1.2.3 twee inssissivusse een canini Twee premolare Twee molare
Boonste 2123 is vir die helfte van die bokaak 2.1.2.3 2.1.2.3 Onderste 2123 is vir die helfte van die onderkaak
Sny die voedsel in kleiner stukkies af Inssissivusse Skeur die kos af. By predatore om prooi te dood Canini
Maal die kos fyn Premolare Maal die kos fyn Canini
FUNKSIES BITTER SOUT SUUR SOET
FUNKSIES VAN DIE TONG • Druk voedsel teen verhemel- • te en tande vas • 2.Meng voedsel met speeksel • 3.Rol voedsel in voedselbolus • 4.Help met die slukproses • 5.Dien as ‘n smaakorgaan FUNKSIE VAN DIE UVULA Sluit die opening na die NEUSHOLTE tydens die SLUKPROSES
Daar is drie paar speekselkliere (Kyk mooi)
PAROTISKLIERE SUBLINGUALE KLIER SUBMAKSILLêRE KLIER
Speekselkliere is eksokriene kliere Dit is kliere wat sy sekresie stort in ‘n buis wat in ‘n ander holte of na buite uitmond (buislose kliere) Wow!!! Wat is dit ?
FUNKSIES VAN SPEEKSEL • Help met bolusvorming • Neutraliseer sure in mond • Voorkom tandbederf • Speekselamilase verander • stysel na maltose
Speekselamilase is ‘n ensiem wat stysel na maltose kan verander Chemiese vertering van stysel begin dus in die mond WAARUIT BESTAAN SPEEKSEL ? MINERAAL- SOUTE WATER SLYM SPEEKSEL- AMILASE
Jy moet sorg dat jy die dele van die maag goed kan onderskei Dit is NB !!
KARDIALESFINKTER KARDIALE GEDEELTE FUNDUS GEDEELTE CORPUS GEDEELTE PILORUSGEDEELTE PERITONEUM PILORUS SFINKTER
Groot getalle gastriesekliere kom in die maagwand voor. Groot getalle gastriesekliere kom in die maagwand voor. !! Skei maagsap af !!! Gastriese kliere word deur die hormoon gastrien geaktiveer sodra voedsel in die maag beland !! NB !!
Maagsappe is ‘n versameling van die volgende komponente
MAAGSAP SLYM OPGELOSTE SOUTE PEPSINOGEEN PEPSIEN SOUTSUUR FUNKSIES ? FUNKSIES ?
SOUTSUUR Verander pepsinogeen in pepsien Verander sukrose tot glukose en fruktose Kiemdoder (antisepties) PEPSIEN Breek proteïene op in peptone Melkstolling
Die dunderm is uiters belangrik Waarom ?
Plek waar die meeste chemiese vertering en absorpsie plaasvind
DUODENUM JEJENUM Drie dele word duidelik onderskei !! Kyk mooi !! Meeste vertering vind hier plaas ILEUM
KOLON MAAG GEMEENSKAPLIKE PANKREAS- EN GABUISSOPENING PILORUS SFINKTER ILEOSEKALE SFINKTER
So lyk ‘n dwarsnee van die dunderm !! NB !!
Die belangrikste aanpassing van die dunderm !! Kyk mooi !! SPIERLAE SUBMUKOSA MUKOSA VILLI LUMEN SEREUSE MEMBRAAN
Ken sy funksie !! VILLI DERMVLOKKIE
Villi vergroot die absorpsie-oppervlak van die dunderm ontsaglik baie
Sorg dat jy die bou en struktuur van die villi goed ken !!! NB !!
MIKROVILLI FUNKSIES VAN LIEBERKUHN EN BRUNNER SKEI NB!! ENSIEMES AF Enterokinase Erepsien Lipase Sukrase, laktase en maltase KOLOMEPITEEL VENULE FUNKSIE ? ARTERIOLE CHYLVAT BEKERSEL FUNKSIE ? KAPILLêRE BLOEDVATE KRIPTE VAN LIEBERKUHN BINDWEEFSEL SPIERWEEFSEL BRUNNER- KLIERE VENE ARTERIE LIMFVAT
FUNKSIE VAN VILLI? VERGROOT DIE ABSORPSIEOPPERVLAK VAN DIE DUNDERM ONTSAGLIK !!! !!!! NB !!!!
Sintetiseer en skei gal af. • Vorm glikogeen uit glukose en stoor dit • Beheer metabolisme van aminosure. • Sintetiseer vitamien A. • Sintetiseer heparien • Dien as ontgiftingsorgaan (detoks) • Sintetiseer plasmaproteïene soos albumien • Berg stowwe soos bloed, yster vitamien A, D, E, K