320 likes | 565 Views
Matteus 13:1-9; 18-23. Ingenooi deur God. Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God. “When a ritual reaches our hearts and speaks a message to our souls, it enriches the soil necessary for faith… ”.
E N D
Ingenooi deur God Ons raak bewus van ons diepste behoeftes, vrae en vrese en gee ons oor aan God
“When a ritual reaches our hearts and speaks a message to our souls, it enriches the soil necessary for faith…”
Wat is die gewoontes en rituele wat jou lewens grond verryk?
Ingaan in God se tyd Ons betree God se wêreld en gaan in God se vrede in
Luister na God se Woord Ons luister dieper na die Woord en ontmoet God
Luister na mekaar God maak ons ’n luisterende gemeenskap en praat ook deur ander mense met ons
Luister na ander en die tye Ons stel onsself oop om God van onverwagse kante af te hoor
Luister weer na God se Woord Ons fokus op die Gees se beweging in ons hart en gedagtes
Ons saai die saad, maar ons weet nooit wat die resultate sal wees nie
“There's a difference between interest and commitment. When you are interested in doing something, you do it only when it is convenient. When you are committed to something, you accept no excuses.”
4. Ek het dit. Ek wil dit hê. Dank die Here daarvoor.
Jy kan nooit sê waar die saad sal val en waar dit gaan wortel skiet en groei nie
Fokus op wat God nou doen Ons fokus op wat God nou doen en waarheen God ons lewe rig
Antwoord met ons lewe Ons besluit op ’n gepaste reaksie op wat God gegee/ gedoen/ gesê het