250 likes | 1.32k Views
STAD IN DIE MIS. Metafoor: stad = dier/roofdier/ondier (monster) (staal- en betondier); Stad = gevaarlik Mis steek gevare weg/maak stad nog gevaarliker. Hele gedig = uitgebreide metafoor. AGTERGROND. 1930’s: Droogte + depressie: mense gaan na stede.
E N D
STAD IN DIE MIS Metafoor: stad = dier/roofdier/ondier (monster) (staal- en betondier); Stad = gevaarlik Mis steek gevare weg/maak stad nog gevaarliker. Hele gedig = uitgebreide metafoor
AGTERGROND • 1930’s: Droogte + depressie: mense gaan na stede. • Maar baie mense dink: “Stad vernietig (destroy) mense”. • Geestelike verval (moral decay)van stadsmense. • Kunsmatige omgewing. • Dink aan Hansie en Grietjie en Sprokie vir ‘n stadskind (stad = onnatuurlike plek)
BOU VAN DIE GEDIG • KOMMAPUNTE aan einde van r 4 + 7 verdeel gedig in drie dele: • Deel 1: stad=rondsluipende dier (r 1-4) • Deel 2: dier knor en waggel op pote (r 5-7) • Deel 3: dier met bloedbelope oë HAP mense (r 8-10)soos staalmonster
Deel 1: reëls 1-4 • “gespanne spier”: vrees vir stadsgevare; onheilspellende atmosfeer • Ek-spreker • “Sluip” = versterk vrees • Dier = stad • Wit duisternis = mis (oksimoron/paradoks + assonansie - wit duisternis) • Mis versterk gevoel van vrees
Deel 2: r 5 - 7 • Dier “knor” (“growls”) = stadsgeluide (knor spel gevaar) • r 5 assonansie: “oo” en “o” • Oop mote = strate (Lett. vallei tussen berge; metafoor) • Pilare-pote = pilare/brue van oorhoofse strate/voetpaaie/geboue • Alliterasie: r 5 (h); r 6(p) • “kantelende rug” = sinkplaatdakke/metaaldakke (“roofs”)van verskillende hoogtes • Waggel + kantelende = meganiese/onnatuurlike aard van staal- + betonmonster
DEEL 3: r 8 -10 • Dier = staalmonster • Bloedbelope oë = rooi verkeersligte (metafoor) • Rooi (kleur) = gevaar/stop! • Hap = byt = gevaarlike dier • Stad bedreig mense en sluk mense in • Alliterasie: s-klank (r 10) dreigende sis-klank van dier.
PROGRESSIE • Eers voel spreker net sluipende dier aan. • Dan : hoor hom knor • Dan: pilaarpote waggel (groot, oorweldigend) • Kantelende rug: hoë stadsgeboue maak mense klein • Bloedbelope oë (gevaar) • Hap: stad “eet” mense • Progressie van bedreiging tot vernietiging (from threat to destruction)
SINTUIE • Tassintuig: voel die dier aan • Gehoorsintuig: 1)hoor die dier knor (stadsgeluide) 2) “sluit staal op staal” • Sigsintuig: sien die: 1) waggelende pilare pote 2) kantelende rug 3) bloedbelope oë
TEGNIESE ASPEKTE • TEMA: Stad is gevaarlik vir die mens/ bedreig die mens se geluk • Uitgebreide metafoor • SPANNING word verhoog deur 1)kort versreëls en 2) baie woorde het net een lettergreep (syllable) • Enjambemente skep eenheid • Stemming: dreigend /onheilspellend